Gert Frans Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
|
|
|
Geskiedenis |
Doopregister dui sy naam as GERRIT FRANS aan. Hy word saam met Genl Piet Cronje en 4 000 ander burgers op 27-2-1900 tydens die slag van Paardeberg krygsgevangene geneem en te St Helena aangehou. Hy het bykans sy hele lewe lank op Dealesville gewoon.
|
|