Geskiedenis |
Met die uitbreek van die Tweede Vryheidsoorlog gedurende Oktober 1899, sluit hy by die Klerksdorp Kommando van Kmdt FJ Roos aan en dien in die wyk Onder Schoonspruit. Hy neem deel aan gevegte by Kraaipan, Magersfontein, Zwartkoppies, Leeuwfontein, Warmbad en Hartebeesfontein. Hy word gedurende Augustus 1900 te Buysfontein krygsgevangene geneem en na die krygsgevangenekamp in Indië gestuur.
|
|