Cornelius Jacobus Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b5.c5.d5.e5.f4.
Voorname  Cornelius Jacobus
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Jacobus Cornelius Henning
Moeder  Martha Catharina Ludick
# ste kind van vader  4
Noemnaam  Cornelius Jacobus
Geboortedatum  1914-6-11
Geboorteplek  Klerksdorp
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  
Sterfplek  
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Anna Johanna Christina De Villiers  1937-9-26    sterf 1990
Geskiedenis
Geen kinders. Sy noemnaam was Jim. Hy voltooi sy skoolopleiding aan die Hoërskool Helpmekaar in Johannesburg. Gedurende September 1936 begin hy werk as leerling myner by CMR, waar hy 4-jaar lank werksaam was. Intussen, op 26 September 1937 tree hy in die huwelik met Annie de Villiers. Gedurende 1941 sluit hy by die Rand Leases groep aan, waar hy as dagloner afbouwerk en ontsluiting gedoen het. Later in die jare veertig los hy af as skofbaas en word op 12 Mei 1952 as permanente skofbaas aangestel. Gedurende 1965 sluit Jim by Buffelsfontein Goudmyn aan as skofbaas in 'n hoëspoed ontsluitingsafdeling. Gedurende April 1967 word verneem dat hy aan 'n vergoedbare siekte ly. Dit bring mee dat hy gedurende Julie 1969 die diens verlaat, waarna hy en sy vrou hulle in Mayfair vestig. Gedurende Julie 1974 verhuis Jim en Annie na Christiana. Sy ontval hom op 9 Julie 1990, na 'n huwelik van ongeveer 53 jaar, wat kinderloos was. Weens sy jarelange lojale diens in die mynbedryf, waar sy leuse altyd "veiligheid eerste" was, is erelidmaatskap van die Ondergrondse Amptenare Vereniging gedurende 1992 aan hom toegeken.
Voorgeslagte
/¯¯ Gert Frans Henning
/¯¯ Pieter Hendrik Henning
\__ Hester Susanna Francina Myburgh
/¯¯ Jacobus Cornelius Henning
/¯¯ Pieter Hendrik Henning
\__ Hester Jacoba Fredrika Henning
\__ Aletta Catharina Martha De Bruyn
Cornelius Jacobus Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Martha Catharina Ludick
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder