Gert Frans Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
|
|
|
Geskiedenis |
Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 dien hy in die Bloemfontein Kommando (Boven Modder Veldkornetskap). Na gevegte tussen die gevegsmag van Genl Prinsloo en die Britse magte by Fouriesburg word hy op 30 Julie saam met ongeveer 4 000 burgers krygsgevangene geneem en daarna in die Krygsgevangenekamp te Ceylon aangehou.
|
|