Alan Frank Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b7.c5.d1.e1.f4.g1.h1. |
Voorname |
|
Alan Frank |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Edgar Frank Henning |
Moeder |
|
Marjorie Gous |
# ste kind van vader |
|
1 |
Noemnaam |
|
Alan Frank |
Geboortedatum |
|
1964-6-26 |
Geboorteplek |
|
Bloemfontein |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
|
Sterfplek |
|
|
|
Huwelike |
No. |
Naam |
Datum |
Plek |
Nota |
1 |
Caron Campton |
1988-7-3 |
Port Elizabeth |
|
|
|
Geskiedenis |
Gebore in Bloemfontein, maar sy ouers verhuis toe hy 9 maande oud was na King Williams Town, waar hy grootword. Hy gaan skool by De Vos Malan skool van Sub A tot Matriek in 1981. Hy verwerf B Pharm graad deur Universiteit van Port Elizabeth in 1988 en trou in daardie jaar met Caron Campton, Hulle verhuis na Oos Londen waar hy sy internskap doen by Kirkman en Wessels kleinhandel apteek in 1989. Hy werk as apteker vir 7 jaar by die Departement Gevangenisdiens en word vinnig bevorder na senior en later tot eerste apteker en kry rang van kaptein voordat die Gevangenisdiens gedemilitariseer het. Verwerf MBA graad deur Heriot Watt Universiteit in Edinburgh in Verenigde Koninkryk in 1995. Al drie hulle kinders is ook in hierdie tyd gebore. Koop eie apteek in 1997 en verkoop na 4 jaar. Werk by Klinimed, die besigste apteek in Port Elizabeth en verhuis na Worcester in 2004 om te werk by Quenets Apteek as apteker en bestuurder. Na veranderinge in die pryswetgewing vir apteke, verlaat hy Quenets apteek, wat ‘n privaat apteek is en begin vir die Shoprite groep werk as apteekbestuurder by Medirite Mountain Mill in Worcester in 2008 waar hy tans nog in diens is.
|
|