Wesley Frank Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b7.c5.d1.e1.f4.g1.h1.i2. |
Voorname |
|
Wesley Frank |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Alan Frank Henning |
Moeder |
|
Caron Campton |
# ste kind van vader |
|
2 |
Noemnaam |
|
Wesley Frank |
Geboortedatum |
|
1994-2-23 |
Geboorteplek |
|
Port Elizabeth |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
|
Sterfplek |
|
|
|
|
|
Geskiedenis |
Gebore in Port Elizabeth en gaan skool by Sunridge Primêre skool. Verhuis na Worcester in 2004 en voltooi skoolloopbaan by Worcester Gimnasium en matrikuleer in 2012. Verwerf B Com Bemarkingsbestuur graad cum laude by Noord-Wes Universiteit in Potchefstroom aan einde 2015 en Honneursgraad in 2016. Werk by Cummins Afrika en Midde Ooste in gegradueerde ontwikkelingsprogram in Sandton gedurende 2017, in ‘n marknavorsingshoedanigheid en kry permanente aanstelling vir 2018. Hy werk tans as verkoopsverteenwoordiger vir buurlande in Suider Afrika. Hy is entoesiasties oor liggaamsbou en oefen en kom eerste in sy kategorie in Mpumalanga liggaamsboukompetisie in 2017.
|
|