Marjorie Gous
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  
Voorname  Marjorie
Van  Gous
Geslag  Vroulik
Vader  Andries Stefanus Matteus Gous
Moeder  Ethel Muriel Moss
# ste kind van vader  0
Noemnaam  Marjorie
Geboortedatum  1938-6-18
Geboorteplek  Bloemfontein
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  
Sterfplek  
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Edgar Frank Henning  1963-4-13  Bloemfontein  sterf 2019
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Alan Frank Henning Manlik  Edgar Frank Henning  1964-6-26  
2 Natalie Henning Vroulik  Edgar Frank Henning  1966-8-19  
Geskiedenis
Sy is gebore in Bloemfontein en toe sy twee jaar oud was het haar vader in the Tweede Wêreld Oorlog in Oos-en Noord Afrika diens gedoen. Haar moeder moes alleen omsien na die gesin waarvan die jongste gebore is na haar man reeds in Afrika diens gedoen het. Sy is die middelste van drie kinders en het uitgeblink in sang. Sy het die skool in std 8 verlaat en begin werk as ‘n tikster en het deeltyds haar handelsmatriek voltooi by die tegniese kollege in die aande. Sy ontmoet haar eggenoot by the prokureurs firma waar sy as ‘n sekretaresse werk en raak verloof en trou later. Sy hou op om te werk na haar seun Alan se geboorte en maak daarna voltyds haar kinders groot tot hulle skool verlaat. Oor die jare is sy baie betrokke by die kerk se Vroue Werksgeselskap en raak bekend vir haar bak en brei vaardighede. Sy werk op ‘n stadium oggende by die Christelike Maatskaplike Raad as sekretaresse en help uit as sekretaresse by haar kinders se skool per geleentheid. Sy raak baie bekend by die onthaal van mense en spyseniering vir funksies. Gedurende hierdie tydperk van haar lewe dien sy ondermeer as sekretaresse van die kankervereniging en voorsitster van die VLU tak. Na haar kinders universiteit toe is begin sy voltyds werk as skoolsekretaresse by Dale College op die dorp en tree af toe haar man aftree.
Voorgeslagte
/¯¯ {vvvName}
/¯¯ {vvName}
\__ {vvmName}
/¯¯ Andries Stefanus Matteus Gous
/¯¯ {vmvName}
\__ {vmName}
\__ {vmmName}
Marjorie Gous
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Ethel Muriel Moss
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Marjorie Gous
    Alan Frank Henning  a2.b7.c5.d1.e1.f4.g1.h1.
        Tyla Henning  a2.b7.c5.d1.e1.f4.g1.h1.i1.
        Wesley Frank Henning  a2.b7.c5.d1.e1.f4.g1.h1.i2.
        Marcus John Henning  a2.b7.c5.d1.e1.f4.g1.h1.i3.
    Natalie Henning  a2.b7.c5.d1.e1.f4.g1.h2.