Tyla Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b7.c5.d1.e1.f4.g1.h1.i1. |
Voorname |
|
Tyla |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Vroulik |
Vader |
|
Alan Frank Henning |
Moeder |
|
Caron Campton |
# ste kind van vader |
|
1 |
Noemnaam |
|
Tyla |
Geboortedatum |
|
1991-12-17 |
Geboorteplek |
|
Port Elizabeth |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
|
Sterfplek |
|
|
|
Huwelike |
No. |
Naam |
Datum |
Plek |
Nota |
1 |
Iwaan Schell |
2018-9-23 |
Robertson |
|
|
|
Geskiedenis |
Gebore in Port Elizabeth en gaan skool by Sunridge Primêre skool. Verhuis na Worcester in 2004 en voltooi skoolloopbaan by Worcester Gimnasium en matrikuleer in 2010. Verwerf BA Grafiese Ontwerp graad van Midrand Graduate Institute in Durbanville in 2013. Begin dadelik werk by APL Kartonne, ‘n firma wat riffelkartonverpakking vir verskeie bekende landbou- en ander industrieë voorsien en in Worcester gevestig is en word vinnig bevorder van assistent grafiese ontwerper na grafiese ontwerper en beklee tans nog die pos. Raak in Oktober 2017 verloof aan Iwaan Schell wat ‘n B Ed graad deur UNISA verwerf aan einde van 2017 en begin werk het as onderwyser by Strand Hoërskool aan die begin van 2018. Hulle beplan om in September 2018 te trou. Tyla studeer tans deeltyds vir ‘n BBA in Bemarkingsbestuur graad deur die Institute of Marketing Management en hoop om dit teen die einde van 2018 te voltooi. Sy hoop om die advertensiebedryf te betree. Sy is baie lief vir teken, skilder en lees.
|
|