Johannes Benjamin Frans Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b7.c2.d4.
Voorname  Johannes Benjamin Frans
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Marthinus Christoffel Henning
Moeder  Hester Magdalina Van Zyl
# ste kind van vader  4
Noemnaam  Johannes Benjamin Frans
Geboortedatum  1847-2-22
Geboorteplek  Driefontein, Aliwal-Noord
Doopdatum  1847-4-2
Doopplek  Aliwal-Noord
Sterfdatum  1918-11-29
Sterfplek  Leeuwnek, Wodehouse
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Rachel Maria Elizabeth Beukes      sterf 1894
2 Maria Gertruida Moller  1895-2-25  Burgersdorp  sterf 1901
3 Annie Kotze      sterf 1909
4 Sophia Hattingh       
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Marthinus Christoffel Henning Manlik  Rachel Maria Elizabeth Beukes  1866-3-16  1939-1-29
2 Hester Magdalena Henning Vroulik  Rachel Maria Elizabeth Beukes  1869-9-21  
3 Rachel Maria Elizabeth Henning Vroulik  Rachel Maria Elizabeth Beukes  1870-12-24  
4 Jacobus Nicolaas Henning Manlik  Rachel Maria Elizabeth Beukes  1872-12-6  1946-11-21
5 Aletta Cecilia Petronella Henning Vroulik  Rachel Maria Elizabeth Beukes  1874-12-8  
6 Johannes Benjamin Frans Henning Manlik  Rachel Maria Elizabeth Beukes  1876-9-21  1961-11-5
7 Cornelia Johanna Henning Vroulik  Rachel Maria Elizabeth Beukes  1878-9-8  1951-10-8
8 Johannes Nicolaas Henning Manlik  Rachel Maria Elizabeth Beukes  1879-1-1  
9 Hans Jacob Henning Manlik  Rachel Maria Elizabeth Beukes  1880-9-20  1900-3-4
10 Gert Frans Johannes Henning Manlik  Rachel Maria Elizabeth Beukes  1882-10-1  1968-11-21
Geskiedenis
Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog dien hy en sy oudste seun, Marthinus Christoffel, en sy jongste broertjie, Marthinus Christoffel as Kaapse Rebelle in die Boeremagte in die Ooste van die ZAR.. Terwyl hulle in die omgewing van Komatipoort voor die Britse magte uitvlug, vlug hulle oor die Mosambiek grens en soek skuiling by die Portugese owerhede in Mosambiek. Hier word die drie, saam met verskeie ander Boere en hulle gesinne deur die Portugese owerhede geïnterneer en mettertyd na Portugal oorgeplaas, waar hulle in die klooster te Alcobaca gehuisves word18.

Omdat hy ‘n burger van die Kaap van Goeie Hoop was, word Johannes Benjamin Frans op 5-5-1902 deur ’n spesiale kommissie wat deur die Kaapse regering aangestel is, aan hoogverraad skuldig bevind. Sy skuldig­bevinding spruit voort uit sy simpatie en hulpverlening aan die Boeremagte tydens die Tweede Vryheidsoorlog 1899 — 1902. Sy vonnis was dat hy vir ’n tydperk van vyf jaar nie vir enige open­bare amp verkies mag word of in enige sodanige verkiesing mag stem nie. Drie van sy seuns is aan soortgelyke oortredings skuldig bevind, nl Marthi­nus Christoffel (e1.), Jacobus Nicolaas (e4.) en Johannes Benjamin Frans (e6.). In hoofstuk 13 word al die Hennings wat so gevonnis is, gelys. In die dokumente wat voor die kommissie gedien het, word sy adres gedurende hierdie tyd as die plaas Wonderpoort, distrik Albert aangegee.

Hy sterfg tydens die groot Spaanse griepepidemie van 1918.

Sy negende kind, Hans Jacob, het gedurende die oorlog by die slag van Labuschagnesnek in die Wodehousedistrik op 4-3-1900 gesneuwel.
Voorgeslagte
/¯¯ Pieter Hendrik Henning
/¯¯ Gert Frans Henning
\__ Elizabeth Catharina Engelbrecht
/¯¯ Marthinus Christoffel Henning
/¯¯ Marthinus Christoffel Vorster
\__ Dorothea Maria Vorster
\__ Hester Helena Lubbe
Johannes Benjamin Frans Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Johannes Benjamin Van Zyl
\__ {mvmName}
\__ Hester Magdalina Van Zyl
/¯¯ {mmvName}
\__ Aletta Cecilia Petronella Voster
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Johannes Benjamin Frans Henning a2.b7.c2.d4.
    Marthinus Christoffel Henning  a2.b7.c2.d4.e1.
        Maria Elizabeth Henning  a2.b7.c2.d4.e1.f1.
        Johannes Benjamin Frans Henning  a2.b7.c2.d4.e1.f2.
        Rachel Maria Henning  a2.b7.c2.d4.e1.f3.
        Regina Barbara Henning  a2.b7.c2.d4.e1.f4.
        Hester Magdalena Henning  a2.b7.c2.d4.e1.f5.
    Hester Magdalena Henning  a2.b7.c2.d4.e2.
    Rachel Maria Elizabeth Henning  a2.b7.c2.d4.e3.
        Rachel Maria Elizabeth Schoombie  
    Jacobus Nicolaas Henning  a2.b7.c2.d4.e4.
        Martha Sophia Henning  a2.b7.c2.d4.e4.f1.
        Johannes Benjamin Frans Henning  a2.b7.c2.d4.e4.f2.
        Rachel Maria Elizabeth Henning  a2.b7.c2.d4.e4.f3.
        Gabriël Henning  a2.b7.c2.d4.e4.f4.
        Jacobus Nicolaas Henning  a2.b7.c2.d4.e4.f5.
        Joseph Adriaan Henning  a2.b7.c2.d4.e4.f6.
        Marthinus Christoffel Henning  a2.b7.c2.d4.e4.f7.
    Aletta Cecilia Petronella Henning  a2.b7.c2.d4.e5.
    Johannes Benjamin Frans Henning  a2.b7.c2.d4.e6.
        Johannes Benjamin Frans Henning  a2.b7.c2.d4.e6.f1.
        Cornelis Hermanus Henning  a2.b7.c2.d4.e6.f2.
    Cornelia Johanna Henning  a2.b7.c2.d4.e7.
    Johannes Nicolaas Henning  a2.b7.c2.d4.e8.
    Hans Jacob Henning  a2.b7.c2.d4.e9.
    Gert Frans Johannes Henning  a2.b7.c2.d4.e10.
        Susanna Adriana Henning  a2.b7.c2.d4.e10.f1.
        Rachel Maria Elizabeth Henning  a2.b7.c2.d4.e10.f2.
        Maria Henning  a2.b7.c2.d4.e10.f3.
        Johannes Benjamin Frans Henning  a2.b7.c2.d4.e10.f4.