Marthinus Christoffel Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b7.c2.d4.e1.
Voorname  Marthinus Christoffel
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Johannes Benjamin Frans Henning
Moeder  Rachel Maria Elizabeth Beukes
# ste kind van vader  1
Noemnaam  Marthinus Christoffel
Geboortedatum  1866-3-16
Geboorteplek  Dordrecht
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1939-1-29
Sterfplek  Wildealspoort, Frankfort
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Regina Barbara Beyleveldt  1890-1-21  Aliwal-Noord  sterf 1961
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Maria Elizabeth Henning Vroulik  Regina Barbara Beyleveldt  1891-8-12  
2 Johannes Benjamin Frans Henning Manlik  Regina Barbara Beyleveldt  1892-8-29  1934-8-30
3 Rachel Maria Henning Vroulik  Regina Barbara Beyleveldt    1901-1-1
4 Regina Barbara Henning Vroulik  Regina Barbara Beyleveldt  1903-10-8  
5 Hester Magdalena Henning Vroulik  Regina Barbara Beyleveldt  1909-1-5  
Geskiedenis
Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog dien hy saam met sy pa as Kaapse Rebelle in die Boeremagte in die Ooste van die ZAR. Terwyl hulle in die omgewing van Komatipoort voor die Britse magte uitvlug, vlug hulle oor die Mosambiek grens en soek skuiling by die Portugese owerhede in Mosambiek. Hy en sy pa word saam met talle ander Boere en hulle gesinne geïnterneer en mettertyd na Portugal oorgeplaas, waar hulle in die klooster te Alcobaca gehuisves word.

Na die oorlog word hy op 5 Mei 1903 deur ’n spesiale kommissie van die Kaapse regering aan hoogverraad skuldig bevind weens sy simpatie en hulpverlening aan die Boeremagte. Sy vonnis was dat hy vir ’n tydperk van vyf jaar nie vir enige openbare amp verkies mag word of in enige sodanige verkiesing mag stem nie. In hoofstuk 13 is alle Hennings wat sodanig gevonnis is, gelys.

Voorgeslagte
/¯¯ Gert Frans Henning
/¯¯ Marthinus Christoffel Henning
\__ Dorothea Maria Vorster
/¯¯ Johannes Benjamin Frans Henning
/¯¯ Johannes Benjamin Van Zyl
\__ Hester Magdalina Van Zyl
\__ Aletta Cecilia Petronella Voster
Marthinus Christoffel Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Jacobus Nicolaas Beukes
\__ {mvmName}
\__ Rachel Maria Elizabeth Beukes
/¯¯ {mmvName}
\__ Elsie Susanna Beukes
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Marthinus Christoffel Henning a2.b7.c2.d4.e1.
    Maria Elizabeth Henning  a2.b7.c2.d4.e1.f1.
    Johannes Benjamin Frans Henning  a2.b7.c2.d4.e1.f2.
        Marthinus Christoffel Henning  a2.b7.c2.d4.e1.f2.g1.
        Rachel Maria Elizabeth Henning  a2.b7.c2.d4.e1.f2.g2.
        Jan Albertus Henning  a2.b7.c2.d4.e1.f2.g3.
    Rachel Maria Henning  a2.b7.c2.d4.e1.f3.
    Regina Barbara Henning  a2.b7.c2.d4.e1.f4.
    Hester Magdalena Henning  a2.b7.c2.d4.e1.f5.
Fotos

b7.c2.d4.e1. Marthinus Christoffel Henning * 16-3-1866 en sy eggenote Regina Barbara (gebore Beyleveldt) * 1869
Beskou lys van mense op foto