Hans Jacob Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b7.c2.d4.e9.
Voorname  Hans Jacob
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Johannes Benjamin Frans Henning
Moeder  Rachel Maria Elizabeth Beukes
# ste kind van vader  9
Noemnaam  Hans Jacob
Geboortedatum  1880-9-20
Geboorteplek  Driefontein, Aliwal-Noord
Doopdatum  1881-1-23
Doopplek  Aliwal-Noord
Sterfdatum  1900-3-4
Sterfplek  Wodehouse
Geskiedenis
Hy sneuwel by Labuschagnesnek in die distrik Wodehouse, tydens die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902. Gedurende Februarie 1900 het die Britse magte onder Brigadier-generaal Brabant in die Noord-Oos Kaap begin optree teen die Boeremagte en Kaapse Rebelle wat hulself daar bevind het. In Brabant se opmars na Jamestown het die rebellemagte stelling by Labuschagnesnek naby Dordrecht ingeneem. Hans Jacob (en sy pa en broers) was lid van hierdie rebellekommando. Tydens die slag wat op 4 Maart 1900 plaasvind sneuwel Hans Jacob.
Voorgeslagte
/¯¯ Gert Frans Henning
/¯¯ Marthinus Christoffel Henning
\__ Dorothea Maria Vorster
/¯¯ Johannes Benjamin Frans Henning
/¯¯ Johannes Benjamin Van Zyl
\__ Hester Magdalina Van Zyl
\__ Aletta Cecilia Petronella Voster
Hans Jacob Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Jacobus Nicolaas Beukes
\__ {mvmName}
\__ Rachel Maria Elizabeth Beukes
/¯¯ {mmvName}
\__ Elsie Susanna Beukes
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder