Johannes Nicolaas Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b7.c2.d4.e8.
Voorname  Johannes Nicolaas
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Johannes Benjamin Frans Henning
Moeder  Rachel Maria Elizabeth Beukes
# ste kind van vader  8
Noemnaam  Johannes Nicolaas
Geboortedatum  1879-1-1
Geboorteplek  Aliwal-Noord
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  
Sterfplek  
Geskiedenis
Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 woon hy in Boksburg en dien ook in die Boksburg Kommando. Hy word op 15 September 1900 te Krugersdorp krygsgevangene geneem. Daar kon nie vasgestel word waar hy krygsgevangene gehou is nie.
Voorgeslagte
/¯¯ Gert Frans Henning
/¯¯ Marthinus Christoffel Henning
\__ Dorothea Maria Vorster
/¯¯ Johannes Benjamin Frans Henning
/¯¯ Johannes Benjamin Van Zyl
\__ Hester Magdalina Van Zyl
\__ Aletta Cecilia Petronella Voster
Johannes Nicolaas Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Jacobus Nicolaas Beukes
\__ {mvmName}
\__ Rachel Maria Elizabeth Beukes
/¯¯ {mmvName}
\__ Elsie Susanna Beukes
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder