Jacobus Cornelis Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b5.c1.d1. |
Voorname |
|
Jacobus Cornelis |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Jan Andries Henning |
Moeder |
|
Catharina Jacoba Jooste |
# ste kind van vader |
|
1 |
Noemnaam |
|
Jacobus Cornelis |
Geboortedatum |
|
1823-3-30 |
Geboorteplek |
|
|
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
|
Sterfplek |
|
|
|
|
|
Geskiedenis |
Hy is gebore en het groot geword in die gebied wat later Colesberg distrik sou word. Hy is met sy niggie getroud. Hulle het hulle tussen 1845 en 1855 vermoedelik in die Suid-Vrystaat, in die omgewing van Bethulie gevestig, want al hulle kinders na hierdie datum is in hierdie omgewing gebore. Kyk veral die opmerkings by sy oudste seun.
|
|