Pieter Hendrik Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b5.c1.d1.e1.f5.
Voorname  Pieter Hendrik
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Jan Andries Henning
Moeder  Martha Sophia Strydom
# ste kind van vader  5
Noemnaam  Pieter Hendrik
Geboortedatum  1880-9
Geboorteplek  Bethulie
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1959-12-27
Sterfplek  Jacobsdal
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Elizabeth Dorothea Maria Catharina Smit      sterf 1923
2 Susanna Cornelia (Onbekend)    Bethulie   
Geskiedenis
Geen kinders. Ten tye van die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 woon hy op die plaas Droogefontein, distrik Bethulie. Hy dien in die Bethulie Kommando - Veldkornetskap Grootrivier. Hy word op 30 Julie 1900 saam met ongeveer 4 000 burgers van die gevegsmag van Genl Prinsloo by Fouriesburg krygsgevangene geneem en in die Diyatalawa Krygsgevangenekamp te Ceylon aangehou. Nadat hy ophou boer het woon hy en sy tweede eggenote te Jacobsdal.
Voorgeslagte
/¯¯ Jan Andries Henning
/¯¯ Jacobus Cornelis Henning
\__ Catharina Jacoba Jooste
/¯¯ Jan Andries Henning
/¯¯ Pieter Hendrik Henning
\__ Cornelia Johanna Henning
\__ Elizabeth Catharina Booysens
Pieter Hendrik Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Hercules Strydom
\__ {mvmName}
\__ Martha Sophia Strydom
/¯¯ {mmvName}
\__ Dorothea Antoinetta Christina Bezuidenhout
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder