Jan Andries Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b5.c1.
Voorname  Jan Andries
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Jacobus Cornelis Henning
Moeder  Cornelia Johanna Muller
# ste kind van vader  1
Noemnaam  Jan Andries (1802)
Geboortedatum  1802-9-11
Geboorteplek  Achter De Sneeuwberg
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1871-2-3
Sterfplek  Roodebult Bloemfontein
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Catharina Jacoba Jooste  1823-2-3  Graaff-Reinet  sterf 1877
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Jacobus Cornelis Henning Manlik  Catharina Jacoba Jooste  1823-3-30  
2 Martha Maria Henning Vroulik  Catharina Jacoba Jooste  1826-1  1888-9-11
3 Joseph Johannes Philippus Henning Manlik  Catharina Jacoba Jooste  1829-8-28  1901-10-21
4 Johanna Cornelia Henning Vroulik  Catharina Jacoba Jooste  1832-8-28  
5 Jan Andries Henning Manlik  Catharina Jacoba Jooste  1836-1-6  1914-9-6
6 Hendrik Stephanus Henning Manlik  Catharina Jacoba Jooste  1841-1-16  
7 Catharina Jacoba Henning Vroulik  Catharina Jacoba Jooste  1845-7-8  1883-7-2
Geskiedenis
Jan Andries word gebore op 'n plaas in die gebied "Achter de Sneeuwberg", in die distrik Graaff-Reinet. Vermoedelik was dit een van sy oupa se plase, Elandskraal, Roode Taaibosch of Klipplaat, want al die verskillende Henning families het aanvanklik op hierdie plase gewoon. Hierdie gebied sou later by die nuwe Cradock distrik ingelyf word. Teen 1805 trek sy ouers oor die Visrivier, wat die Oosgrens van die kolonie was, dieper die binneland in, op soek na beter weivelde vir hulle vee. Hierdie afleiding word gemaak uit die feit dat al sy broers en susters wat na hierdie datum gebore is net duskant die Oranjerivier, in die latere Colesberg en Albert (Burgersdorp) distrikte gebore is. Aangesien die naaste kerk teen 1823 nog in Graaff-Renet was, is hy hier getroud.

Jan Andries en sy vrou het hulle skynbaar vir etlike jare lank in die omgewing van Colesberg en/of Burgersdorp bevind, want al hulle kinders word hier gebore. Die doopregisters van 'n paar van hulle kinders dui aan dat hulle "Over de grens" gebore is, dog daar moet onthou word dat die Kolonie se grens gedurende die 1820's nog baie verder Suid was. Jan Andries en sy gesin trek skynbaar teen die 1850's oor die Oranjerivier, tot in die sentraal Vrystaat, waar hulle hul vestig.

Catharina Jacoba Jooste se suster, Anna Sophia is met b6.c1. Pieter Hendrik Henning getroud.
Voorgeslagte
/¯¯ Johannes Gerhard Henning
/¯¯ Pieter Hendrik Henning
\__ Anna Maria Kramer
/¯¯ Jacobus Cornelis Henning
/¯¯ Gerrit (Gerd) Engelbrecht
\__ Elizabeth Catharina Engelbrecht
\__ Cataharina Elizabeth De Jong
Jan Andries Henning
/¯¯ Andreas Muller
/¯¯ Jan Andries Muller
\__ Susanna Van Dyk
\__ Cornelia Johanna Muller
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Jan Andries Henning a2.b5.c1.
    Jacobus Cornelis Henning  a2.b5.c1.d1.
        Jan Andries Henning  a2.b5.c1.d1.e1.
        Pieter Hendrik Henning  a2.b5.c1.d1.e2.
    Martha Maria Henning  a2.b5.c1.d2.
    Joseph Johannes Philippus Henning  a2.b5.c1.d3.
        Jan Andries Henning  a2.b5.c1.d3.e1.
        Jan Hendrik Henning  a2.b5.c1.d3.e2.
        Martha Catharina Henning  a2.b5.c1.d3.e3.
        Catharina Jacoba Henning  a2.b5.c1.d3.e4.
        Joseph Johannes Philippus Henning  a2.b5.c1.d3.e5.
        Joseph Johannes Philippus Henning  a2.b5.c1.d3.e6.
        Martha Catharina Henning  a2.b5.c1.d3.e7.
        Albertus Johannes Henning  a2.b5.c1.d3.e8.
        Jan Hendrik Henning  a2.b5.c1.d3.e9.
        Hendrik Stephanus Henning  a2.b5.c1.d3.e10.
        Jacobus Cornelis Henning  a2.b5.c1.d3.e11.
    Johanna Cornelia Henning  a2.b5.c1.d4.
    Jan Andries Henning  a2.b5.c1.d5.
        Susanna Dorothea Henning  a2.b5.c1.d5.e1.
        Catharina Jacoba Henning  a2.b5.c1.d5.e2.
        Barend Johannes Henning  a2.b5.c1.d5.e3.
        Johanna Elizabeth Henning  a2.b5.c1.d5.e4.
        Jan Andries Henning  a2.b5.c1.d5.e5.
        Jacobus Cornelis Henning  a2.b5.c1.d5.e6.
        Maria Magdalena Henning  a2.b5.c1.d5.e7.
        Hendrik Stephanus Henning  a2.b5.c1.d5.e8.
        Lea Magdalena Henning  a2.b5.c1.d5.e9.
    Hendrik Stephanus Henning  a2.b5.c1.d6.
        Magdalena Elizabeth Henning  a2.b5.c1.d6.e1.
    Catharina Jacoba Henning  a2.b5.c1.d7.