Jan Andries Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b5.c1.d1.e1.f6.
Voorname  Jan Andries
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Jan Andries Henning
Moeder  Martha Sophia Strydom
# ste kind van vader  6
Noemnaam  Jan Andries
Geboortedatum  1882-11-6
Geboorteplek  Bethulie
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1963-2-10
Sterfplek  Bethulie
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Ella Skipper  1918-11-14  London  sterf 1962
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Kathleen Yvonne Henning Vroulik  Ella Skipper  1919-9-18  
2 Patricia Joan Henning Vroulik  Ella Skipper  1924-11-10  
Geskiedenis
Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 word hy op 30 Julie 1900 saam met sy pa en twee ouer broers, saam met ongeveer 4000 burgers van die gevegsmag van Genl Prinsloo krygsgevangene geneem en in die Diyatalawa Krygsgevangenekamp te Ceylon aangehou. Hy was 'n lid van die Bethulie Kommando (Grootrivier Veldkornetskap). Met die uitbreek van die Eerste Wêreldoorlog sluit hy op 1-3-1916 by no 1 SA Infanteriebattaljon van die Unie Verdedigingsmag aan. Hy verrig diens te Frankryk en Vlaandere. Op 29-9-1917 word hy in die regterboud verwond. Nadat hy herstel het, word hy weer op die gevegsfront aangewend. Op 24-3-1918 word hy weer verwond - hierdie keer in sy linkerelmboog. Hy word hierna in 'n hospitaal in Brittanje verpleeg. Hy ontmoet sy toekomstige vrou hier en hulle trou dan ook in London. As gevolg van sy dapper optrede te velde word die Britse dekorasie, "Military Medal for Bravery in the Field" op 20-8-1919 aan hom toegeken. Dit het hom gemagtig om die na-naamse letters M.M. agter sy naam te skryf.
Voorgeslagte
/¯¯ Jan Andries Henning
/¯¯ Jacobus Cornelis Henning
\__ Catharina Jacoba Jooste
/¯¯ Jan Andries Henning
/¯¯ Pieter Hendrik Henning
\__ Cornelia Johanna Henning
\__ Elizabeth Catharina Booysens
Jan Andries Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Hercules Strydom
\__ {mvmName}
\__ Martha Sophia Strydom
/¯¯ {mmvName}
\__ Dorothea Antoinetta Christina Bezuidenhout
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Jan Andries Henning a2.b5.c1.d1.e1.f6.
    Kathleen Yvonne Henning  a2.b5.c1.d1.e1.f6.g1.
    Patricia Joan Henning  a2.b5.c1.d1.e1.f6.g2.
Fotos

Die Britse Military Medal for Bravery in the Field wat gedurende Wêreldoorlog I aan a1.b5.c1.d1.e1.f6. Jan Andries Henning *6-11-1882 toegeken is. Hy is die enigste Henning wat gedurende hierdie oorlog vir dapperheid gedekoreer is.
Beskou lys van mense op foto