Jacobus Cornelis Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b5.c1.d1.e2.f2. |
Voorname |
|
Jacobus Cornelis |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Pieter Hendrik Henning |
Moeder |
|
Martha Johanna Magdalena Catharina Verster |
# ste kind van vader |
|
2 |
Noemnaam |
|
Jacobus Cornelis |
Geboortedatum |
|
1876-12-12 |
Geboorteplek |
|
Bethulie |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
1964-10-25 |
Sterfplek |
|
Trompsburg |
|
|
|
Geskiedenis |
Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 woon hulle op die plaas Swartfontein, Bethulie. Hy word op 30 Julie1900 saam met ongeveer 4 000 burgers van die gevegsmag van Genl Prinsloo by Fouriesburg deur die Britse magte krygsgevangene geneem en in die krygsgevangenekamp te Ceylon aangehou.
|
|