Jacobus Cornelis Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b5.c1.d1.e1.f4.
Voorname  Jacobus Cornelis
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Jan Andries Henning
Moeder  Martha Sophia Strydom
# ste kind van vader  4
Noemnaam  Jacobus Cornelis
Geboortedatum  1874-11-10
Geboorteplek  Bethulie
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1956-1-26
Sterfplek  Bethulie
Geskiedenis
Hy woon te Vaalbank, Bethulie. Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog 1899 — 1902 dien hy in die Bethulie kommando, maar word op 30 Julie 1900 saam met sy pa en broer Jan Andries en ongeveer 4 000 burgers, wat deel van die gevegsmag van Genl Prinsloo was, na gevegte by Fouriesburg krygsgevangene geneem en daarna in die Diyatalawa Krygsgevangenekamp te Ceylon aangehou.
Voorgeslagte
/¯¯ Jan Andries Henning
/¯¯ Jacobus Cornelis Henning
\__ Catharina Jacoba Jooste
/¯¯ Jan Andries Henning
/¯¯ Pieter Hendrik Henning
\__ Cornelia Johanna Henning
\__ Elizabeth Catharina Booysens
Jacobus Cornelis Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Hercules Strydom
\__ {mvmName}
\__ Martha Sophia Strydom
/¯¯ {mmvName}
\__ Dorothea Antoinetta Christina Bezuidenhout
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder