Willem Frederik Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b6.c4. |
Voorname |
|
Willem Frederik |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Willem Frederik Henning |
Moeder |
|
Hester Johanna Kruger |
# ste kind van vader |
|
4 |
Noemnaam |
|
Willem Frederik (1809) |
Geboortedatum |
|
1809-9-25 |
Geboorteplek |
|
Cradock |
Doopdatum |
|
1810-1-28 |
Doopplek |
|
Graaff-Reinet |
Sterfdatum |
|
1874-5-30 |
Sterfplek |
|
Grootvlei, Albert |
|
|
|
Geskiedenis |
Willem Frederik en sy broer Johannes Christiaan (c3.) is met twee susters getroud. Hy was net soos sy twee ouer broers, ’n trekboer wat stelselmatig dieper die binneland ingetrek het, op soek na beter weiding vir hulle vee. Hy vestig hom op die plaas Grootvlei in die Albert distrik, waar hy ook oorlede is. Sy weduwee gaan woon hierna by hulle dogter Hendrina (d4.) op die plaas Ruigtefontein.
|
|