Willem Frederik Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b6.c4.d7.e1.
Voorname  Willem Frederik
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Frederik Henning
Moeder  Johanna Carolina Lambinon
# ste kind van vader  1
Noemnaam  Willem Frederik
Geboortedatum  1874-3-17
Geboorteplek  Albert
Doopdatum  1874-4-5
Doopplek  Geref K, Burgersdorp
Sterfdatum  1929-10-7
Sterfplek  Chubut, Argentinië
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Roelfina Frederika Van Der Walt    Burgersdorp  sterf 1959
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Aletta Sophia Henning Vroulik  Roelfina Frederika Van Der Walt  1896-10-3  
2 Johanna Henning Vroulik  Roelfina Frederika Van Der Walt  1897-11-30  
3 Frederik Henning Manlik  Roelfina Frederika Van Der Walt  1899-10-9  1914-2-8
4 Tjaart Henning Manlik  Roelfina Frederika Van Der Walt  1904-4-1  1981-8-28
5 Willem Frederik Henning Manlik  Roelfina Frederika Van Der Walt  1909-2-9  1910
6 Elizabeth Henning Vroulik  Roelfina Frederika Van Der Walt  1911  
7 Nicolaas Henning Manlik  Roelfina Frederika Van Der Walt  1913-2-1  
8 Sofia Henning Vroulik  Roelfina Frederika Van Der Walt  1915-4-3  
9 Lambinon Henning Manlik  Roelfina Frederika Van Der Walt    
Geskiedenis
Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 word hy krygsgevangene geneem en te St Helena aangehou. Na die oorlog keer hy na Suid-Afrika terug. Hy is egter een van die Boere wat besluit dat hulle nie bereid is om langer onder die Britse regering te dien nie. Op 21-10-1905 vertrek hy, sy vrou en hulle eerste vier kinders, wat reeds gebore is, saam met ’n groot groep Boere na Argentinië, om hulle daar te gaan vestig. In Argentinië boer hy met skape. Sy ander kinders word almal in Argentinië gebore en verskeie van sy nasate woon vandag nog in Argentinië. Hy sterf daar. Sy eggenote en hulle jongste seun keer gedurende 1938 na Suid-Afrika terug.
Voorgeslagte
/¯¯ Willem Frederik Henning
/¯¯ Willem Frederik Henning
\__ Hester Johanna Kruger
/¯¯ Frederik Henning
/¯¯ Jan Adriaan Venter
\__ Sophia Hendrina Magdalena Venter
\__ Hendrina Magdalena Pretorius
Willem Frederik Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Johannes Lambertus Lambinon
\__ {mvmName}
\__ Johanna Carolina Lambinon
/¯¯ {mmvName}
\__ Johanna Goverdina Möller
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Willem Frederik Henning a2.b6.c4.d7.e1.
    Aletta Sophia Henning  a2.b6.c4.d7.e1.f1.
    Johanna Henning  a2.b6.c4.d7.e1.f2.
    Frederik Henning  a2.b6.c4.d7.e1.f3.
    Tjaart Henning  a2.b6.c4.d7.e1.f4.
        Willem Frederik Henning  a2.b6.c4.d7.e1.f4.g1.
        Karel Johannes Henning  a2.b6.c4.d7.e1.f4.g2.
    Willem Frederik Henning  a2.b6.c4.d7.e1.f5.
    Elizabeth Henning  a2.b6.c4.d7.e1.f6.
    Nicolaas Henning  a2.b6.c4.d7.e1.f7.
        Hector Henning  a2.b6.c4.d7.e1.f7.g1.
        Vasti Irene Henning  a2.b6.c4.d7.e1.f7.g2.
        Ines Carolina Henning  a2.b6.c4.d7.e1.f7.g3.
        Ernesto Harold Henning  a2.b6.c4.d7.e1.f7.g4.
        Nicolás Cristiaan Henning  a2.b6.c4.d7.e1.f7.g5.
        Juan Carlos Henning  a2.b6.c4.d7.e1.f7.g6.
    Sofia Henning  a2.b6.c4.d7.e1.f8.
    Lambinon Henning  a2.b6.c4.d7.e1.f9.
        Don Sigmund Henning  a2.b6.c4.d7.e1.f9.g1.
        Loreta Henning  a2.b6.c4.d7.e1.f9.g2.
        Yvette Henning  a2.b6.c4.d7.e1.f9.g3.
Fotos

b6.c4.d7.e1. Willem Frederik Henning * 17-3-1874 en sy broers en susters in ouderdom volgorde: Frederik Johannes (e2), Jan Adriaan (e3), Johanna Goverdina (e4), die tweeling Sophia Hendrina (e6) en Johanna Carolina (e7), Louis Johannes (e8)
Beskou lys van mense op foto


b6.c4.d7.e1. Willem Frederik Henning * 17-3-1874, sy eggenote Roelfina Frederika (gebore Van der Walt) en ses van hulle kinders in ouderdom volgorde: Aletta Sophia (f1), Johanna (f2), Frederik (f3), Tjaart (f4), Elizabeth (f6) en Sofia (f8)
Beskou lys van mense op foto