Frederik Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b6.c4.d7.
Voorname  Frederik
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Willem Frederik Henning
Moeder  Sophia Hendrina Magdalena Venter
# ste kind van vader  7
Noemnaam  Frederik
Geboortedatum  1855-7-17
Geboorteplek  Albert
Doopdatum  1855-10-7
Doopplek  Burgersdorp
Sterfdatum  1938-5-14
Sterfplek  Forest Hill, Johannesburg
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Johanna Carolina Lambinon  1872-10-7  Geref K, Burgersdorp  sterf 1918
2 Martha Magdalea Cornelia Potgieter    Johannesburg  sterf 1936
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Willem Frederik Henning Manlik  Johanna Carolina Lambinon  1874-3-17  1929-10-7
2 Frederik Johannes Henning Manlik  Johanna Carolina Lambinon  1877-2-4  1963-10-29
3 Jan Adriaan Henning Manlik  Johanna Carolina Lambinon  1879-1-9  1924-5-8
4 Johanna Goverdina Henning Vroulik  Johanna Carolina Lambinon  1881-2-5  
5 Johannes Lambertus Henning Manlik  Johanna Carolina Lambinon  1883-7-13  
6 Sophia Hendrina Henning Vroulik  Johanna Carolina Lambinon  1888-1-22  
7 Johanna Carolina Henning Vroulik  Johanna Carolina Lambinon  1888-1-22  
8 Louis Johannes Henning Manlik  Johanna Carolina Lambinon  1889-4-6  1943-8-9
9 Elizabeth Henning Vroulik  Johanna Carolina Lambinon  1891-1-31  
10 Pieter Hendrik Henning Manlik  Johanna Carolina Lambinon  1893-7-15  1964-7-18
11 Hendrina Magdalena Henning Vroulik  Johanna Carolina Lambinon  1897-2-9  
Geskiedenis
Tydens sy eerste huwelik was hy op die plaas Groot­vlei en sy vrou op die plaas Kraaifontein, Burgers­dorp woonagtig. Hy boer na sy troue in die distrik Albert (Burgersdorp).

Met die uitbreek van die Tweede Vryheidsoorlog gedurende Oktober 1899 sluit hy as ’n Kaapse rebel by die Colesberg kommando aan. Hy doen diens in die Transvaal. Terwyl hulle in die omgewing van Komatipoort voor die Britse magte uitvlug, vlug hulle oor die Mosambiek grens en soek skuiling by die Portugese owerhede in Mosambiek. Hier word hy en sy seun Jan Adriaan (e3), saam met talle ander Boere geïnterneer en na Portugal oorgeplaas, waar hulle in die klooster te Alcobaca gehuisves word.

Tydens hul verblyf te Alcobaca het Frederik as leermeester in Timmerwerk (houtwerk) vir medegeïnterneerdes opgetree. Sommige van die waentjies wat hy gedurende hierdie tyd gemaak het, verskyn op foto 98 in die foto-album. Na die oorlog verhuis hy na Johannesburg, waar hy as skrynwerker werk.
Voorgeslagte
/¯¯ Pieter Hendrik Henning
/¯¯ Willem Frederik Henning
\__ Elizabeth Catharina Engelbrecht
/¯¯ Willem Frederik Henning
/¯¯ Johann Kruger
\__ Hester Johanna Kruger
\__ Maria Elizabeth Venter
Frederik Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Jan Adriaan Venter
\__ {mvmName}
\__ Sophia Hendrina Magdalena Venter
/¯¯ {mmvName}
\__ Hendrina Magdalena Pretorius
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Frederik Henning a2.b6.c4.d7.
    Willem Frederik Henning  a2.b6.c4.d7.e1.
        Aletta Sophia Henning  a2.b6.c4.d7.e1.f1.
        Johanna Henning  a2.b6.c4.d7.e1.f2.
        Frederik Henning  a2.b6.c4.d7.e1.f3.
        Tjaart Henning  a2.b6.c4.d7.e1.f4.
        Willem Frederik Henning  a2.b6.c4.d7.e1.f5.
        Elizabeth Henning  a2.b6.c4.d7.e1.f6.
        Nicolaas Henning  a2.b6.c4.d7.e1.f7.
        Sofia Henning  a2.b6.c4.d7.e1.f8.
        Lambinon Henning  a2.b6.c4.d7.e1.f9.
    Frederik Johannes Henning  a2.b6.c4.d7.e2.
    Jan Adriaan Henning  a2.b6.c4.d7.e3.
        Honoria Carolina Rykie Chomel Henning  a2.b6.c4.d7.e3.f1.
        Frederik Felix Festus Henning  a2.b6.c4.d7.e3.f2.
    Johanna Goverdina Henning  a2.b6.c4.d7.e4.
    Johannes Lambertus Henning  a2.b6.c4.d7.e5.
    Sophia Hendrina Henning  a2.b6.c4.d7.e6.
    Johanna Carolina Henning  a2.b6.c4.d7.e7.
    Louis Johannes Henning  a2.b6.c4.d7.e8.
        Frederik Henning  a2.b6.c4.d7.e8.f1.
        Tjaart Adriaan Henning  a2.b6.c4.d7.e8.f2.
        Louis Johannes Henning  a2.b6.c4.d7.e8.f3.
        Maria Magdalena Henning  a2.b6.c4.d7.e8.f4.
        Johanna Carolina Henning  a2.b6.c4.d7.e8.f5.
    Elizabeth Henning  a2.b6.c4.d7.e9.
    Pieter Hendrik Henning  a2.b6.c4.d7.e10.
    Hendrina Magdalena Henning  a2.b6.c4.d7.e11.
Fotos

b6.c4.d7. Frederik Henning * 17-7-1855 met sommige van die waentjies wat hy as krygsgevangene gemaak het
Beskou lys van mense op foto