Jan Adriaan Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b6.c4.d7.e3.
Voorname  Jan Adriaan
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Frederik Henning
Moeder  Johanna Carolina Lambinon
# ste kind van vader  3
Noemnaam  Jan Adriaan
Geboortedatum  1879-1-9
Geboorteplek  Burgersdorp
Doopdatum  1879-4-13
Doopplek  Geref K, Burgersdorp
Sterfdatum  1924-5-8
Sterfplek  Krugersdorp
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Theodora Carolina Te Water    Krugersdorp   
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Honoria Carolina Rykie Chomel Henning Vroulik  Theodora Carolina Te Water  1918-12-3  
2 Frederik Felix Festus Henning Manlik  Theodora Carolina Te Water  1921-1-27  1979-4-7
Geskiedenis
Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog 1899 — 1902 dien hy saam met sy vader in die Colesberg Kommando (Kaapse Rebelle). Terwyl hulle in die Oos Transvaal voor die Britse magte uitvlug, vlug hulle oor die Mosambiek grens en soek skuiling by die Portugese owerhede in Mosambiek. Hulle word egter geïnterneer en mettertyd na Portugal oorgeplaas, waar hulle in die klooster te Alcobaca gehuisves word.

Tydens hulle verblyf hier word Jan Adriaan as onderwyser aangestel om vir geïnterneerde kinders skool te hou. Hy was ook voorsitter van die Bybelvereniging wat onder die geïnterneerdes gestig is.

Na die oorlog was hy ’n prokureur te Krugersdorp.
Voorgeslagte
/¯¯ Willem Frederik Henning
/¯¯ Willem Frederik Henning
\__ Hester Johanna Kruger
/¯¯ Frederik Henning
/¯¯ Jan Adriaan Venter
\__ Sophia Hendrina Magdalena Venter
\__ Hendrina Magdalena Pretorius
Jan Adriaan Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Johannes Lambertus Lambinon
\__ {mvmName}
\__ Johanna Carolina Lambinon
/¯¯ {mmvName}
\__ Johanna Goverdina Möller
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Jan Adriaan Henning a2.b6.c4.d7.e3.
    Honoria Carolina Rykie Chomel Henning  a2.b6.c4.d7.e3.f1.
    Frederik Felix Festus Henning  a2.b6.c4.d7.e3.f2.
        Suzanne Felicia Henning  a2.b6.c4.d7.e3.f2.g1.
        Carolina Theodora Henning  a2.b6.c4.d7.e3.f2.g2.
        Ronelle Laetitia Henning  a2.b6.c4.d7.e3.f2.g3.
Fotos

b6.c4.d7.e1. Willem Frederik Henning * 17-3-1874 en sy broers en susters in ouderdom volgorde: Frederik Johannes (e2), Jan Adriaan (e3), Johanna Goverdina (e4), die tweeling Sophia Hendrina (e6) en Johanna Carolina (e7), Louis Johannes (e8)
Beskou lys van mense op foto