Een van die Henning gesinne wat in Argentinië agtergebly het. b6.c4.d7.e1.f4. Tjaart Henning * 1-4-1904, sy eggenote Lucia Martina (gebore De Bruyn), hulle twee seuns, Willem Frederik (g1) regs en Karel Johannes (g2) links. Voor hul aangenome dogter Angela Elena
Beskou lys van mense op foto
Karel Johannes Henning
Lucia Martina De Bruyn
Tjaart Henning
Willem Frederik Henning
b6.c4.d7.e1. Willem Frederik Henning * 17-3-1874, sy eggenote Roelfina Frederika (gebore Van der Walt) en ses van hulle kinders in ouderdom volgorde: Aletta Sophia (f1), Johanna (f2), Frederik (f3), Tjaart (f4), Elizabeth (f6) en Sofia (f8)
Beskou lys van mense op foto
Aletta Sophia Henning
Elizabeth Henning
Frederik Henning
Johanna Henning
Roelfina Frederika Van Der Walt
Sofia Henning
Tjaart Henning
Willem Frederik Henning
|