Willem Frederik Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b6.c4.d1.e4.
Voorname  Willem Frederik
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Willem Frederik Henning
Moeder  Willemina Hendrina Pelser
# ste kind van vader  4
Noemnaam  Willem Frederik
Geboortedatum  1856-12-21
Geboorteplek  Burgersdorp
Doopdatum  1857-1-25
Doopplek  Bloemfontein
Sterfdatum  1919-6-6
Sterfplek  Waterval 68, Rustenburg
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Maria Susanna Vorster  1878-2-11  Geref K Rustenburg   
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Wilhelmina Hendrina Henning Vroulik  Maria Susanna Vorster  1881-4-28  
2 Willem Frederik Henning Manlik  Maria Susanna Vorster  1883-9-25  
3 Maria Susanna Henning Vroulik  Maria Susanna Vorster  1885-9-23  
4 Martina Stoffelina Henning Vroulik  Maria Susanna Vorster  1890-1-25  
5 Hendrina Frederika Henning Vroulik  Maria Susanna Vorster  1893-11-18  
Geskiedenis
Sy geboorte - en doop gegewens is in die Transgariep doopregister gekry. Ten tye van hulle huwelik het hy op die plaas Kosterfontein, distrik Rustenburg en sy op die plaas Waterval, distrik Rustenburg gewoon. Na hulle troue gaan woon hulle op Waterval. Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 dien hy en hulle seun Willem in die Rustenburg Kommando onder Vdkt Eloff. Tydens gevegte op 26-12-1899 by Mafeking word hy lig gewond30. Hy dien tot aan die einde van die oorlog. Sy eggenote en hulle vier dogters word deur die Britse magte in die Krugersdorp konsentrasiekamp aangehou. Mettertyd word hulle na die Merebank konsentrasiekamp te Durban oorgeplaas waar hulle tot aan die einde van die oorlog bly31.
Voorgeslagte
/¯¯ Willem Frederik Henning
/¯¯ Willem Frederik Henning
\__ Hester Johanna Kruger
/¯¯ Willem Frederik Henning
/¯¯ Jan Adriaan Venter
\__ Sophia Hendrina Magdalena Venter
\__ Hendrina Magdalena Pretorius
Willem Frederik Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Willem Hendrik Pelser
\__ {mvmName}
\__ Willemina Hendrina Pelser
/¯¯ {mmvName}
\__ Hester Maria Meyer
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Willem Frederik Henning a2.b6.c4.d1.e4.
    Wilhelmina Hendrina Henning  a2.b6.c4.d1.e4.f1.
    Willem Frederik Henning  a2.b6.c4.d1.e4.f2.
    Maria Susanna Henning  a2.b6.c4.d1.e4.f3.
    Martina Stoffelina Henning  a2.b6.c4.d1.e4.f4.
    Hendrina Frederika Henning  a2.b6.c4.d1.e4.f5.