Jan Adriaan Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b6.c4.d3.e6. |
Voorname |
|
Jan Adriaan |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Pieter Jacob Henning |
Moeder |
|
Susara Wilhelmina De Klerk |
# ste kind van vader |
|
6 |
Noemnaam |
|
Jan Adriaan |
Geboortedatum |
|
1867-2-16 |
Geboorteplek |
|
Kopfontein, Bloemfontein |
Doopdatum |
|
1867-3-24 |
Doopplek |
|
Geref K Reddersburg |
Sterfdatum |
|
|
Sterfplek |
|
|
|
|
|
Geskiedenis |
Hy en sy gesin het kort na 1913 permanent na Rhodesië verhuis en is daar oorlede. Hulle boer op 'n plaas, Aberdeen Farm in die Inyanga distrik. Volgens oorlewering het hulle in totaal elf kinders gehad waarvan sewe as kinders oorlede is. Slegs die name van ses kinders kon bevestig word..
|
|