Cosmo Grenville Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b7.c5.d7.e2.f1.
Voorname  Cosmo Grenville
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Cecil Redvers Henning
Moeder  Sylvia Maud Rudman
# ste kind van vader  1
Noemnaam  Cosmo Grenville
Geboortedatum  1932-4-20
Geboorteplek  Uitenhage
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1999-12-28
Sterfplek  Vishoek
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Joyce Roebuck  1961-12-23  Rotherdam, Engeland   
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Paul Roebuck Henning Manlik  Joyce Roebuck  1963-4-9  
2 Michael Anthony Henning Manlik  Joyce Roebuck  1964-3-19  
3 Adrian Grenville Henning Manlik  Joyce Roebuck  1971-7-2  
4 Susan Claire Henning Vroulik  Joyce Roebuck  1972-12-24  
Geskiedenis
Prof Cosmo Grenville Henning verwerf verskeie akademiese kwalifikasies, waarvan die belangrikstes die D Phil (UP), M Mus (UP) en F.T.C.L. is. Hy is ’n uitnemende kultuur-historikus, musikoloog en argivaris. Uit sy pen het onder andere die navorsingswerk "Graaff-Reinet 1786-1886 A Cultural History" verskyn. Hy lewer ook bydraes tot die Suid-Afrikaanse Musiekensiklopedie en die Suid-Afrikaanse Biografiese Woordeboek. Hy dien as die Direkteur, Dokumentasiesentrum van die Universiteit van Durban-Westville, waar hy verantwoordelik was vir die stigting van ’n argief, dokumentasiesentrum en museum vir die Suid-Afrikaanse Indiër gemeenskap.
Voorgeslagte
/¯¯ Gert Frans Henning
/¯¯ Pieter Barend Henning
\__ Elizabeth Margaretha Grobbelaar
/¯¯ Cecil Redvers Henning
/¯¯ Olivier Johannes Gerhardus Cornelis Henning
\__ Susanna Magdelina Henning
\__ Cornelia Susanna Kotze
Cosmo Grenville Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Samual Rudman
\__ {mvmName}
\__ Sylvia Maud Rudman
/¯¯ {mmvName}
\__ Sarah Johanna Coetzee
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Cosmo Grenville Henning a2.b7.c5.d7.e2.f1.
    Paul Roebuck Henning  a2.b7.c5.d7.e2.f1.g1.
        Kaylen Paul Henning  a2.b7.c5.d7.e2.f1.g1.h1.
        Wesley Paul Henning  a2.b7.c5.d7.e2.f1.g1.h2.
        Ekaterina Olgevina Henning  a2.b7.c5.d7.e2.f1.g1.h3.
    Michael Anthony Henning  a2.b7.c5.d7.e2.f1.g2.
        John Anthony Henning  a2.b7.c5.d7.e2.f1.g2.h1.
        Alicen Joy Henning  a2.b7.c5.d7.e2.f1.g2.h2.
    Adrian Grenville Henning  a2.b7.c5.d7.e2.f1.g3.
    Susan Claire Henning  a2.b7.c5.d7.e2.f1.g4.
        Victoria Evelyn Kelmanson  
        Andrew Ross Kelmanson  
Fotos

a2.b7.c5.d7.e2.f1. Cosmo Grenville Henning *20-4-1932 en sy vrou, Joyce Roebuck *6-3-1933 op hul troudag, 23-12-1961
Beskou lys van mense op foto