Pieter Barend Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b7.c5.d7. |
Voorname |
|
Pieter Barend |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Gert Frans Henning |
Moeder |
|
Elizabeth Margaretha Grobbelaar |
# ste kind van vader |
|
7 |
Noemnaam |
|
Pieter Barend |
Geboortedatum |
|
1867-3-21 |
Geboorteplek |
|
Klipplaat, Achter De Sneeuwberg, Cradock |
Doopdatum |
|
1867-5-26 |
Doopplek |
|
Cradock |
Sterfdatum |
|
1940-8-25 |
Sterfplek |
|
Sunnydale, Rouxville |
|
|
|
Geskiedenis |
Pieter Barend en sy eggenote was half neef en niggie. Hulle vaders was halfbroers - dieselfde vader, dog verskillende moeders. Voor sy huwelik woon hy by sy ouers op hulle plaas Ezelshoek in die Cradock distrik en sy op haar ouers se plaas, Damfontein, distrik Aliwal-Noord. Na hulle huwelik woon hulle ’n ruk lank in die Aliwal-Noord distrik. Kort na die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 koop hulle egter die plaas Sunnydale in die Rouxville distrik, waar hulle tot en met hulle dood woon.
|
|