Stella Desire Herselman |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
|
Voorname |
|
Stella Desire |
Van |
|
Herselman |
Geslag |
|
Vroulik |
Vader |
|
Jan Carel Herselman |
Moeder |
|
Florence Muriel Beatrice Henning |
# ste kind van vader |
|
0 |
Noemnaam |
|
Stella Desire |
Geboortedatum |
|
1933-2-4 |
Geboorteplek |
|
Rouxville |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
1998-10-2 |
Sterfplek |
|
Barkley-Oos |
|
|
|
Geskiedenis |
Stella Desire Herselman was wel gebore as ‘n Herselman, maar haar ma se ouers was beide Hennings, nl. a2.b7.c5.d7. Pieter Barend Henning en sy niggie a2.b7.c8.d10. Susanna Magdalena Henning. Toe ontmoet sy vir Gert Henning (a2.b7.c8.d5.e2.f1.) van Rhodes en daarmee kry sy haar derde genealogiese nommer in die Henning geslagsregister. Stella was ’n vrou uit een stuk. Vir lang rukke, terwyl haar man ernstig siek was en al haar seuns besig met Nasionale Diensplig in die Weermag, moes sy vrou alleen die boerdery behartig. Stella was baie kunssinnig. Sy het graag geskilder en het houtsneewerk gedoen. Sy het graag gesing en was baie lief vir musiek. Na die afsterwe van Gert gedurende 1987, het Stella na Barkly-Oos verhuis, terwyl hul jongste seun Gerrit op Mertoun gaan boer het. Die nag van 2 Oktober 1998 word Stella in haar huis in Barkley-Oos deur ’n swart booswig vermoor wat slegs haar TV kom steel het.
|
|