Geskiedenis |
Aanvanklik 'n veeboer te Achter Hantam. Later verhuis hulle na die plaas Palmietfontein, in die Bloemhof distrik. Hoewel sy ouers die van Henning gebruik het en sy ouer broers Henning gedoop is, is hy Hennig gedoop. Tydens hulle huwelik is sy van egter as Henning opgegee. Sommige van sy kinders is as Henning gedoop, ander as Hennig.
|
|