Petrus Ignatius Hennig |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a3.b1.c2.d4.e11. |
Voorname |
|
Petrus Ignatius |
Van |
|
Hennig |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Johannes Hendrik Hennig |
Moeder |
|
Maria Catharina Johanna Strauss |
# ste kind van vader |
|
11 |
Noemnaam |
|
Petrus Ignatius |
Geboortedatum |
|
1882-10-18 |
Geboorteplek |
|
Palmietfontein, Bloemhof |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
1968-6-23 |
Sterfplek |
|
Klerksdorp |
|
|
|
Geskiedenis |
Hy is met sy niggie getroud. Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 dien hy in die Bloemhof Kommando van Kmdt Tollie De Beer onder Veldkornet JJ Strauss. Hy word in Februarie 1900 tydens die slag van Paardeberg krygsgevangene geneem en te St Helena aangehou.
|
|