Johannes Hendrik Hennig |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a3.b1.c2.d4.e5. |
Voorname |
|
Johannes Hendrik |
Van |
|
Hennig |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Johannes Hendrik Hennig |
Moeder |
|
Maria Catharina Johanna Strauss |
# ste kind van vader |
|
5 |
Noemnaam |
|
Johannes Hendrik |
Geboortedatum |
|
1870-10-11 |
Geboorteplek |
|
|
Doopdatum |
|
1871-8-6 |
Doopplek |
|
Calvinia |
Sterfdatum |
|
1954-5-10 |
Sterfplek |
|
|
|
|
|
Geskiedenis |
Met die uitbreek van die Tweede Vryheidsoorlog gedurende Oktober 1899 sluit hy by die Bloemhof kommando van Kmdt JF De Beer aan. Hy dien onder Vdkt JJ Straus. Hy neem deel aan gevegte te Magersfontein en word op 27-2-1900 by Paardeberg krygsgevangene geneem en in die krygsgevangenekamp te St Helena aangehou
|
|