Frederik Johannes Hennig |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a3.b1.c2.d4.e2. |
Voorname |
|
Frederik Johannes |
Van |
|
Hennig |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Johannes Hendrik Hennig |
Moeder |
|
Maria Catharina Johanna Strauss |
# ste kind van vader |
|
2 |
Noemnaam |
|
Frederik Johannes |
Geboortedatum |
|
1865-9-8 |
Geboorteplek |
|
|
Doopdatum |
|
1865-10-1 |
Doopplek |
|
Calvinia |
Sterfdatum |
|
1943-5-1 |
Sterfplek |
|
Avondster, Bloemhof |
|
|
|
Geskiedenis |
Met die uitbreek van die Tweede Vryheidsoorlog gedurende Oktober 1899 sluit hy by die Bloemhof kommando van Kmdt JF De Beer aan. Hy neem deel aan gevegte te Belmont, Tweerivieren, Magersfontein, Hartebeestfontein en verskeie ander kleiner skermutselings. Hy dien tot aan die einde van die oorlog en het die rang van korporaal beklee. Hy en sy gesin boer op die plaas Avondster in die Bloemhof distrik
|
|