George Frederik Hennig
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a3.b1.c2.d4.e1.
Voorname  George Frederik
Van  Hennig
Geslag  Manlik
Vader  Johannes Hendrik Hennig
Moeder  Maria Catharina Johanna Strauss
# ste kind van vader  1
Noemnaam  George Frederik
Geboortedatum  1863-11-13
Geboorteplek  Calvinia
Doopdatum  1863-12-7
Doopplek  Calvinia
Sterfdatum  1940-9-4
Sterfplek  Bloemhof
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Maria Catharina Janse Van Rensburg      sterf 1933
2 Jan Jacobus Posthumus    Bloemhof  sterf 1938
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Jacobus Nicolaas Hennig Manlik  Maria Catharina Janse Van Rensburg  1892-1  1901-8-15
2 Maria Johanna Hennig Vroulik  Maria Catharina Janse Van Rensburg  1896-9  1901-8-25
3 Maria Catharina Johanna Hennig Vroulik  Maria Catharina Janse Van Rensburg    
4 Jeanetta Regina Hennig Vroulik  Maria Catharina Janse Van Rensburg    
5 George Frederik Hennig Manlik  Jan Jacobus Posthumus  1935-11-16  
6 Louisa Johanna Hennig Vroulik  Jan Jacobus Posthumus  1936-12-31  
Geskiedenis
Sy eie doopregister dui die van HENNING aan, so ook die sterfregisters van sy eerste twee kinders, wat in die konsentrasiekamp oorlede is. Sy en sy eggenotes se sterfregisters dui egter die van Hennig aan.
Met die uitbreek van die Tweede Vryheidsoorlog gedurende Oktober 1899 sluit hy by die Bloemhof kommando van Kmdt J F De Beer aan. Hy neem deel aan die Boere se offensief aan die Wesfront aan gevegte by Kimberley, Magersfontein en Perdeberg, waar hy gedurende Februarie 1900 krygsgevangene geneem en in die krygsgevangenekamp te St Helena aangehou word. Sy eggenote en hulle kinders word in die Kimberley konsentrasiekamp aangehou, waar twee van hulle kinders dan ook sterf.
Voorgeslagte
/¯¯ George Frederik Henning
/¯¯ George Frederik Henning
\__ Johanna Van Wielligh
/¯¯ Johannes Hendrik Hennig
/¯¯ Petrus Ignatius Maree
\__ Petronella Susanna Elizabeth Maree
\__ Eva Maria Magdalena Ungerer
George Frederik Hennig
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Maria Catharina Johanna Strauss
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
George Frederik Hennig a3.b1.c2.d4.e1.
    Jacobus Nicolaas Hennig  a3.b1.c2.d4.e1.f1.
    Maria Johanna Hennig  a3.b1.c2.d4.e1.f2.
    Maria Catharina Johanna Hennig  a3.b1.c2.d4.e1.f3.
    Jeanetta Regina Hennig  a3.b1.c2.d4.e1.f4.
    George Frederik Hennig  a3.b1.c2.d4.e1.f5.
    Louisa Johanna Hennig  a3.b1.c2.d4.e1.f6.