Casper Jan Hendrik Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b6.c3.d3.e4.f2. |
Voorname |
|
Casper Jan Hendrik |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Johannes Christiaan Henning |
Moeder |
|
Anna Catharina Jacomina Pelser |
# ste kind van vader |
|
2 |
Noemnaam |
|
Casper Jan Hendrik |
Geboortedatum |
|
1878-7-23 |
Geboorteplek |
|
Burgersdorp |
Doopdatum |
|
1878-9-1 |
Doopplek |
|
Geref K, Burgersdorp |
Sterfdatum |
|
1933-4-27 |
Sterfplek |
|
Johannesburg |
|
|
|
Geskiedenis |
Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog 1899-1902 dien hy in die kommando’s van die ZA Republiek en word op 20 Januarie 1900 tydens operasies te Spioenkop aan sy regter onderbeen gewond deur bomskerf. Later het hy as ’n mynwerker aan die Rand gewerk.
|
|