Die drie seuns van b6.c3.d3.e4.f2.g6. Beyers Fourie Henning *1-12-1915 en sy vrou, Lavian Katarina (gebore Buys) *23-9-1915. Links Jan Albert (h3.) *4-10-1944, middel, Casper Jan Hendrik (h2) *18-3-1942 en regs, Beyers (h4) *21-11-1947
Beskou lys van mense op foto
Beyers Henning
Casper Jan Hendrik Henning
Jan Albert Henning
Die oudste drie kinders van b6.c3.d3.e4.f2.g6. Beyers Fourie Henning *1-12-1915 en sy vrou Lavina Katarina (gebore Buys) *23-9-1915: Links, Jan Albert (h3) *4-10-1944; middel, Johanna Margaritha (h1) *31-10-1936 en regs Casper Jan Hendrik (h2) *18-3-1942
Beskou lys van mense op foto
Casper Jan Hendrik Henning
Jan Albert Henning
Johanna Margaritha Henning
|