Magdalena Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b5.c1.d3.e1.f1.g1.h2.
Voorname  Magdalena
Van  Henning
Geslag  Vroulik
Vader  Jan Andries Henning
Moeder  Elizabeth Johanna Petronella Behr
# ste kind van vader  2
Noemnaam  Lenie
Geboortedatum  1951-10-15
Geboorteplek  Theunissen
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  
Sterfplek  
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Otto Van Heerden Neethling  1981-12-19  Bloemfontein   
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Jan Andries Neethling Manlik  Otto Van Heerden Neethling  1987-3-21  
2 Johann Adam Neethling Manlik  Otto Van Heerden Neethling  1989-6-8  
Geskiedenis
Magdalena (of Lenie soos sy genoem word) begin haar skoolloopbaan in 1958 op Theunissen en na matriek (1969) studeer sy aan die UOVS en behaal die B.A.-graad (1972) en HOD-diploma (1973). Sy begin in 1974 onderwys gee aan die Hoërskool Van Kerken, buite Bloemfontein. In 1975 verwerf sy die B.A. Honneurs-graad in Afrikaans/ Nederlands. In 1979 word sy aangestel by die Hoërskool Bloemspruit waar sy in 1980 haar eggenoot ontmoet. Vanaf 1982 gee sy saam met haar eggenoot skool by die Hoërskool J.B.M. Hertzog in Bloemfontein. In 1985 kry sy ’n aanstelling by die C & N Sekondêre Meisieskool Oranje, Bloemfontein as Tik-onderwyseres en later Rekenaartik, waar sy huidiglik nog werksaam is. Gedurende 1985 en 1986 en weer gedurende 1999 en 2000 word sy aangestel as sub-eksaminatrise in Tik. Sy is die outeur van ’n handleiding oor Rekenaartik.
Otto is tans Departementshoof in Ekonomiese Wetenskappe aan die Hoërskool Sentraal, Bloemfontein. Lenie is Otto se tweede vrou. Otto het twee seuns uit sy eerste huwelik, nl. Carl Hercules Jacobus (Carl) en Pieter Abraham (Pieter). Carl is tans onderwyser aan die Engelse privaatskool St. Stithians in Johannesburg en Pieter is in 2001 in Johannesburg oorlede.
Voorgeslagte
/¯¯ Jan Andries Henning
/¯¯ Jozeph Johannes Phillippus Henning
\__ Johanna Elizabeth Jacobs
/¯¯ Jan Andries Henning
/¯¯ Barend Johannes Hendrikus Jacobs
\__ Johanna Helena Maria Jacobs
\__ Elizabeth Maria Grobbelaar
Magdalena Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Burgert Mattheus Jacobus Behr
\__ {mvmName}
\__ Elizabeth Johanna Petronella Behr
/¯¯ {mmvName}
\__ Magdalena Adriana Jacoba Steyn
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Magdalena Henning a2.b5.c1.d3.e1.f1.g1.h2.
    Jan Andries Neethling  
    Johann Adam Neethling  
Fotos

Foto geneem met die 50 ste huweliksherdenking van b5.c1.d3.e1.f1. Jozeph Johannes Phillippus Henning en sy vrou Johanna.
Voor: Eline Booysen, D/v b5.c1.d3.e1.f1.g4. Johanna Elizabeth Booysen (gebore Henning);
b5.c1.d3.e1.f1.g3.h3. Johanna Sophia Henning (Kleintjie) * 15- 8-1950;
b5.c1.d3.e1.f1.g1.h1. Jozeph Johannes Henning (Johan) *7-3-1948; b5.c1.d3.e1.f1.g1.h2. Magdalena Henning (Lenie) * 15-10-1951
Middel: Elizabeth Johanna Petronella Henning (gebore Behr) * 18-12-1912, V/v b5.c1.d3.e1.f1.g1. Jan Andries Henning;
b5.c1.d3.e1.f1. Jozeph Johannes Phillippus Henning * 20-3-1879 en Johanna Helena Maria Henning (gebore Jacobs) * 7-6-1893
Agter: b5.c1.d3.e1.f1.g4. Johanna Elizabeth Booysen (gebore Henning) * 9-9-1923;
b5.c1.d3.e1.f1.g3.h2. Jan Gerzon Eliezer Henning *8-4-1943; b5.c1.d3.e1.f1.g3. Barend Johannes Hendrikus Henning * 24-1-1915; Anna Johanna Maria Henning (gebore Barry) * 3-2-1916, V/v f1.g3. Barend Johannes Hendrikus Henning;
b5.c1.d3.e1.f1.g5.h1. Hendrina Johanna Henning;
b5.c1.d3.e1.f1.g5. Joseph Johannes Henning * 4-3-1929;
Hendrina Johanna Henning (gebore van Wyk) V/v b5.c1.d3.e1.f1.g5. Joseph Johannes Henning
Beskou lys van mense op foto


b5.c1.d3.e1.f1.g1. Jan Andries Henning * 4-1-1912 en sy vrou Elizabeth Johanna Petronella Henning (gebore Behr) * 18-12-1912 met hul twee kinders Jozeph Johannes Henning * 7-3-1948 (h1.) en Magdalena Henning * 15-10-1951 (h2)
Beskou lys van mense op foto


b5.c1.d3.e1.f1.g1.h2. Magdalena (Lenie) Henning * 15-10-1951 en haar man Johan Adam Neethling * 19-9-1948, met hul twee seuns Otto van Heerden Neethling en Jan Andries Neethling
Beskou lys van mense op foto