Johanna Sophia Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b5.c1.d3.e1.f1.g3.h3.
Voorname  Johanna Sophia
Van  Henning
Geslag  Vroulik
Vader  Barend Johannes Hendrikus Henning
Moeder  Anna Johanna Maria Barry
# ste kind van vader  3
Noemnaam  Kleintjie
Geboortedatum  1950-8-15
Geboorteplek  Bloemfontein
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  
Sterfplek  
Geskiedenis
Matrikuleer in 1968 te Hoërskool Van Kerken, buite Bloemfontein. Begin Staatsdiensloopbaan in 1969 in Bloemfontein by die Tak Hospitaaldienste as ’n klerk. Sy speel in die tyd amateur toneel en was op die bestuur van die Straatwerkers, ’n Evangeliesasie-aksie onder beskerming van die NG Kerk. In 1981 verlaat sy die Staatsdiens om as ’n reisende sekretaresse vir die Afrikaanse Christen Studentevereniging (ACSV) in Natal te gaan werk. Sy is daar werksaam vir twee jaar en help o.a. met die opstel van die jaarlikse Bybelstudiegids van die ACSV. In 1983 keer sy terug na die Staatsdiens in Bloemfontein waar sy in die kantoor van die Provinsiale Ouditeur aangestel word as ouditklerk. Sy bekwaam haar as werkstudiebeampte en verhuis in Mei 1988 na Pretoria waar sy diens aanvaar by die destydse Administrasie Volksraad in die Tak Begrotings en Ondersteuningsdienste. In September 1993 word sy bevorder tot Adjunk Direkteur in die Kantoor van die Staatsdienskommissie. Deur buitemuurse studie aan die UOVS verwerf sy die grade B.A., B.A. (Hons) in Bybelkunde en ’n Magister in Publieke Administrasie, asook ’n Hoër Onderwysdiploma (Cum Laude).
Voorgeslagte
/¯¯ Jan Andries Henning
/¯¯ Jozeph Johannes Phillippus Henning
\__ Johanna Elizabeth Jacobs
/¯¯ Barend Johannes Hendrikus Henning
/¯¯ Barend Johannes Hendrikus Jacobs
\__ Johanna Helena Maria Jacobs
\__ Elizabeth Maria Grobbelaar
Johanna Sophia Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Jan Gerson Eleazer Barry
\__ {mvmName}
\__ Anna Johanna Maria Barry
/¯¯ {mmvName}
\__ Johanna Sophia Marais
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Fotos

Foto geneem met die 50 ste huweliksherdenking van b5.c1.d3.e1.f1. Jozeph Johannes Phillippus Henning en sy vrou Johanna.
Voor: Eline Booysen, D/v b5.c1.d3.e1.f1.g4. Johanna Elizabeth Booysen (gebore Henning);
b5.c1.d3.e1.f1.g3.h3. Johanna Sophia Henning (Kleintjie) * 15- 8-1950;
b5.c1.d3.e1.f1.g1.h1. Jozeph Johannes Henning (Johan) *7-3-1948; b5.c1.d3.e1.f1.g1.h2. Magdalena Henning (Lenie) * 15-10-1951
Middel: Elizabeth Johanna Petronella Henning (gebore Behr) * 18-12-1912, V/v b5.c1.d3.e1.f1.g1. Jan Andries Henning;
b5.c1.d3.e1.f1. Jozeph Johannes Phillippus Henning * 20-3-1879 en Johanna Helena Maria Henning (gebore Jacobs) * 7-6-1893
Agter: b5.c1.d3.e1.f1.g4. Johanna Elizabeth Booysen (gebore Henning) * 9-9-1923;
b5.c1.d3.e1.f1.g3.h2. Jan Gerzon Eliezer Henning *8-4-1943; b5.c1.d3.e1.f1.g3. Barend Johannes Hendrikus Henning * 24-1-1915; Anna Johanna Maria Henning (gebore Barry) * 3-2-1916, V/v f1.g3. Barend Johannes Hendrikus Henning;
b5.c1.d3.e1.f1.g5.h1. Hendrina Johanna Henning;
b5.c1.d3.e1.f1.g5. Joseph Johannes Henning * 4-3-1929;
Hendrina Johanna Henning (gebore van Wyk) V/v b5.c1.d3.e1.f1.g5. Joseph Johannes Henning
Beskou lys van mense op foto