Johanna Elizabeth Henning (*1923)
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b5.c1.d3.e1.f1.g4.
Voorname  Johanna Elizabeth
Van  Henning
Geslag  Vroulik
Vader  Jozeph Johannes Phillippus Henning
Moeder  Johanna Helena Maria Jacobs
# ste kind van vader  4
Noemnaam  Tannie Babs
Geboortedatum  1923-9-9
Geboorteplek  Dewetsdorp
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  
Sterfplek  
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Gideon Pieter Jacobus Booysen  1951-3-3     
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Eline Booysen Vroulik  Gideon Pieter Jacobus Booysen  1953-3-23  
2 Johannes Booysen Manlik  Gideon Pieter Jacobus Booysen  1955-10-26  
3 Marinda Booysen Vroulik  Gideon Pieter Jacobus Booysen  1956-11-6  
Geskiedenis
Johanna Elizabeth voltooi haar skoolloopbaan op Dewetsdorp. Tot in 1946 werk sy by ’n prokureur op die dorp. Sy kry daarna ’n aanstelling by die Transvaalse Onderwysdepartement in Pretoria waar sy in die filmafdeling werk. Sy word verplaas na die Spaarbank, Bloemfontein. Sy ontmoet haar eggenoot in 1950. In 1958 verwerf haar eggenoot sy onderwyskwalifikasie aan die Pretoria Onderwyskollege en daarna verhuis die egpaar na Uitenhage waar haar eggenoot ’n onderwyspos beklee aan die Hoër Tegniese Skool Daniël Pienaar. Hulle verhuis na Alberton waar haar eggenoot op 1 April 1962 ’n onderwyser word aan die Hoër Tegniese Skool Marais Viljoen. Sy kry in April 1963 ’n aanstelling as sekretaresse aan dieselfde skool tot met haar aftrede in 1974. Op 10 Mei 1963 word vier van haar eggenoot se vingers in ’n ongeluk afgesny deur ’n elektriese saag. Haar eggenoot tree met pensioen uit die onderwys in Junie 1980. Die egpaar woon tans in Alberton.
Voorgeslagte van Johanna Elizabeth Henning (*1923)
Generasies 2 3 4 5 6
/¯¯ Jacobus Cornelis Henning (*1782, †1838)
/¯¯ Jan Andries Henning (*1802, †1871)
\__ Cornelia Johanna Muller (*1783, †1839)
/¯¯ Joseph Johannes Philippus Henning (*1829, †1901)
/¯¯ Joseph Jooste
\__ Catharina Jacoba Jooste (*1806, †1877)
\__ Martha Maria Van Der Walt
/¯¯ Jan Andries Henning (*1854, †1921)
/¯¯ Jan Hendrik Nienaber
\__ Anna Cecilia Nienaber (*1835)
\__ Martha Catharina Myburgh
/¯¯ Jozeph Johannes Phillippus Henning (*1879, †1970)
\__ Johanna Elizabeth Jacobs (*1861, †1930)
 Johanna Elizabeth Henning (*1923)
/¯¯ Barend Johannes Hendrikus Jacobs (*1865, †1939)
\__ Johanna Helena Maria Jacobs (*1893, †1973)
\__ Elizabeth Maria Grobbelaar (*1874, †1902)
Nageslagte van Johanna Elizabeth Henning (*1923)
Johanna Elizabeth Henning (*1923) a2.b5.c1.d3.e1.f1.g4.
    Eline Booysen (*1953)  
        Marius Nel (*1982)  
    Johannes Booysen (*1955)  
        Andre Booysen (*1981)  
        Dirk Booysen (*1982)  
    Marinda Booysen (*1956)  
        Wouter Kirstein (*1975)  
        Riaan Pieter Kirstein (*1976)  
        Marlise Kirstein (*1979)  
Fotos

Foto geneem met die 50 ste huweliksherdenking van b5.c1.d3.e1.f1. Jozeph Johannes Phillippus Henning en sy vrou Johanna.
Voor: Eline Booysen, D/v b5.c1.d3.e1.f1.g4. Johanna Elizabeth Booysen (gebore Henning);
b5.c1.d3.e1.f1.g3.h3. Johanna Sophia Henning (Kleintjie) * 15- 8-1950;
b5.c1.d3.e1.f1.g1.h1. Jozeph Johannes Henning (Johan) *7-3-1948; b5.c1.d3.e1.f1.g1.h2. Magdalena Henning (Lenie) * 15-10-1951
Middel: Elizabeth Johanna Petronella Henning (gebore Behr) * 18-12-1912, V/v b5.c1.d3.e1.f1.g1. Jan Andries Henning;
b5.c1.d3.e1.f1. Jozeph Johannes Phillippus Henning * 20-3-1879 en Johanna Helena Maria Henning (gebore Jacobs) * 7-6-1893
Agter: b5.c1.d3.e1.f1.g4. Johanna Elizabeth Booysen (gebore Henning) * 9-9-1923;
b5.c1.d3.e1.f1.g3.h2. Jan Gerzon Eliezer Henning *8-4-1943; b5.c1.d3.e1.f1.g3. Barend Johannes Hendrikus Henning * 24-1-1915; Anna Johanna Maria Henning (gebore Barry) * 3-2-1916, V/v f1.g3. Barend Johannes Hendrikus Henning;
b5.c1.d3.e1.f1.g5.h1. Hendrina Johanna Henning;
b5.c1.d3.e1.f1.g5. Joseph Johannes Henning * 4-3-1929;
Hendrina Johanna Henning (gebore van Wyk) V/v b5.c1.d3.e1.f1.g5. Joseph Johannes Henning
Beskou lys van mense op foto