Johannes Booysen
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  
Voorname  Johannes
Van  Booysen
Geslag  Manlik
Vader  Gideon Pieter Jacobus Booysen
Moeder  Johanna Elizabeth Henning
# ste kind van vader  2
Noemnaam  Johannes
Geboortedatum  1955-10-26
Geboorteplek  
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  
Sterfplek  
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Patricia Berry  1979-9-8     
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Andre Booysen Manlik  Patricia Berry  1981-2-12  
2 Dirk Booysen Manlik  Patricia Berry  1982-9-12  
Geskiedenis
Johannes was ’n leerling aan die Hoër Tegniese Skool Marais Viljoen, Alberton. Hy begin werk op die Spoorweë waar hy sy vakleerlingskap voltooi en sy ambag behaal. Hy word oorgeplaas na die Jan Smuts Lughawe waar hy in Januarie 1973 begin werk en nog steeds werksaam is. Daar is onlangs ’n goue horlosie aan hom toegeken vir 30 jaar getroue diens.
Voorgeslagte
/¯¯ {vvvName}
/¯¯ {vvName}
\__ {vvmName}
/¯¯ Gideon Pieter Jacobus Booysen
/¯¯ {vmvName}
\__ {vmName}
\__ {vmmName}
Johannes Booysen
/¯¯ Jan Andries Henning
/¯¯ Jozeph Johannes Phillippus Henning
\__ Johanna Elizabeth Jacobs
\__ Johanna Elizabeth Henning
/¯¯ Barend Johannes Hendrikus Jacobs
\__ Johanna Helena Maria Jacobs
\__ Elizabeth Maria Grobbelaar
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Johannes Booysen
    Andre Booysen  
    Dirk Booysen