Christiaan Rudolph Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b1.c6.d14.e4.
Voorname  Christiaan Rudolph
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Christiaan Rudolf Jacobus Henning
Moeder  Anna Maria Gertruida Smith
# ste kind van vader  4
Noemnaam  Christiaan Rudolph
Geboortedatum  1892-9-6
Geboorteplek  Rouxville
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1972-1-21
Sterfplek  Bloemfontein
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Martha Jacoba Fick  1923-12-19  Senekal   
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Christiaan Rudolph Jacobus Henning Manlik  Martha Jacoba Fick  1924-12-19  
2 Johan Izak Jacobus Henning Manlik  Martha Jacoba Fick  1927-11-21  1978-7-18
3 Hermina Alowina Henning Vroulik  Martha Jacoba Fick  1938-8-11  2001-1-22
Geskiedenis
Hy bekwaam homself as tandarts en studeer onder andere aan die Universiteit van Michigan in die VSA. Hy begin praktiseer te Dundee, waarna hy na Pretoria verhuis. Gedurende die Tweede Wêreldoorlog sluit hy sy praktyk weens die feit dat hy moontlik geïnterneer kon word. Hy gaan boer op die Hoëveld. Sedert 1950 praktiseer hy egter weer te Bloemfontein. Hy het vir jare lank op die Universiteitsraad van die Universiteit van Pretoria gedien. Hy was die vader van die gedagte - en medestigter van die Voortrekkers. Deur sy bemiddeling het die Direkteure van Onderwys van al die provinsies simpatieke medewerking van onderwyshoofde beloof. Hy het weens sy druk program die hoofleierskap van die Voortrekkerbeweging van die hand gewys. Hy was aktief by die Reddingsdaadbond betrokke.
Voorgeslagte
/¯¯ Johannes Gerhardus Henning
/¯¯ Johannes Stephanus Henning
\__ Martha Magdalena Nienaber
/¯¯ Christiaan Rudolf Jacobus Henning
/¯¯ Johan Andries Botha
\__ Maria Catharina Fredrika Botha
\__ {vmmName}
Christiaan Rudolph Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Hendrik Johannes Smith
\__ {mvmName}
\__ Anna Maria Gertruida Smith
/¯¯ {mmvName}
\__ Rachel Susanna Elizabeth Odendaal
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Christiaan Rudolph Henning a2.b1.c6.d14.e4.
    Christiaan Rudolph Jacobus Henning  a2.b1.c6.d14.e4.f1.
        Susanna Johanna Christina Henning  a2.b1.c6.d14.e4.f1.g1.
    Johan Izak Jacobus Henning  a2.b1.c6.d14.e4.f2.
        Anna Susanna Gertruida Henning  a2.b1.c6.d14.e4.f2.g1.
        Martha Jacoba Henning  a2.b1.c6.d14.e4.f2.g2.
        Christiaan Rudolph Henning  a2.b1.c6.d14.e4.f2.g3.
        Catharina Jacoba Henning  a2.b1.c6.d14.e4.f2.g4.
        Rachel Susanna Elizabeth Henning  a2.b1.c6.d14.e4.f2.g5.
    Hermina Alowina Henning  a2.b1.c6.d14.e4.f3.
Fotos

Die eggenote en kinders van b1.c6.d14. Christiaan Rudolf Jacobus Henning * 12-4-1859 in die konsentrasiekamp, Aliwal-Noord, 1902: 1. Mev C van der Merwe, 2. Mev Jan Swanepoel, 3. C Smith, 4. Mev C Smith, 5. Ma M W Rauch, 6. David Smith, 7. Anna Maria Gertruida Henning (gebore Smith) eggenote van CRJ Henning, 8. Dr JH Rauch, 9. HJS Rauch, 10. Rachel Susanna Elizabeth Henning (e1), 11. J Smith, 12. Christiaan Rudolf Henning (e4), 13. Rachie Smith, 14. Hendrik Johannes Henning (e3), 15. Michiel Wilhelm Henning (e5), 16. Hendrik van der Merwe, 17. Willem van der Merwe
Beskou lys van mense op foto


Die kinders van b1.c6.d14. Christiaan Rudolf Jacobus Henning * 12-4-1859 en Anna Maria Gertruida (gebore Smith). Voor: Lourens Jacobus * 9-3-1897 (e6); Hendrik Johannes * 1-5-1891 (e3). Agter: Johannes Stephanus * 7-1-1890 (e2); Rachel Susanna Elizabeth * 12-6-1888 (e1); Christiaan Rudolph * 6-9-1892 (e4); Michiel Wilhelm * 27-10-1894 (e5)
Beskou lys van mense op foto


16 Julie 1918, die troudag van b1.c6.d14.e1. Rachel Susanna Elizabeth Henning * 12-6-1888 en Nicholas Albertus Jansen van Rensburg. Herkenbaar op die foto: 1. Christiaan Rudolph Henning * 6-9-1892 (e4); 2. Lourens Jacobus Henning * 9-3-1897 (e6); 3. Hendrik Johannes Henning * 1-5-1891 (e3); 4. Johannes Stephanus Henning * 7-1-1890 (e2); 5. Nicholas Albertus Jansen van Rensburg, die bruidegom; 6. Hendrik van der Merwe (‘n neef); 7. Rachel Susanna Elizabeth Henning, die bruid; 8. Anna Maria Gertruida Henning (gebore Smith) moeder van die bruid; 9. Christiaan Rudolph Jacobus Henning * 12-4-1859 (b1.c6.d14.) die bruid se vader; 10. Christiaan Frederik van der Merwe (getroud met Rachel Martjie Aletta Smith, suster van die bruid se moeder) en 11. Rachel Martjie Aletta van der Merwe (gebore Smith)
Beskou lys van mense op foto