Rachel Susanna Elizabeth Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b1.c6.d14.e1.
Voorname  Rachel Susanna Elizabeth
Van  Henning
Geslag  Vroulik
Vader  Christiaan Rudolf Jacobus Henning
Moeder  Anna Maria Gertruida Smith
# ste kind van vader  1
Noemnaam  Rachel Susanna Elizabeth
Geboortedatum  1888-6-12
Geboorteplek  Poortjie, Rouxville
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  
Sterfplek  
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Nicholas Albertus Jansen Van Rensburg  1918-7-16  Rouxville  sterf 1953
2 Andries Du Toit Pienaar  1960-10    sterf 1961
Geskiedenis
Sy was een van die eerste huishoudkundiges in Suid-Afrika en het haar opleiding te Bloemhof en Bloemfontein Normaalkollege ontvang. Sy hou skool in Noord-Transvaal en in Kroonstad en verwerf gedurende 1914 'n beurs om in die VSA te gaan studeer. Sy wys dit egter van die hand weens haar moeder se gesondheidstoestand. Sy was vir jare lank hoofbestuurslid van die Kaaplandse Vrouelandbou vereniging en het vir baie jare as beoordelaar by skoue opgetree. Sy het bekendheid verwerf vir haar uitstekende naaldwerk. Sy het onder andere gedurede 1984, op 96-jarige ouderdom weer 'n prys op die Randse skou behaal. Vanaf haar eerste huwelik gedurede 1918, tot en met 1982, woon sy op die plaas Rietfontein in die distrik Colesberg. Hierna gaan woon sy in die Rooikruistehuis op Graaff-Reinet.
Voorgeslagte
/¯¯ Johannes Gerhardus Henning
/¯¯ Johannes Stephanus Henning
\__ Martha Magdalena Nienaber
/¯¯ Christiaan Rudolf Jacobus Henning
/¯¯ Johan Andries Botha
\__ Maria Catharina Fredrika Botha
\__ {vmmName}
Rachel Susanna Elizabeth Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Hendrik Johannes Smith
\__ {mvmName}
\__ Anna Maria Gertruida Smith
/¯¯ {mmvName}
\__ Rachel Susanna Elizabeth Odendaal
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Fotos

Die eggenote en kinders van b1.c6.d14. Christiaan Rudolf Jacobus Henning * 12-4-1859 in die konsentrasiekamp, Aliwal-Noord, 1902: 1. Mev C van der Merwe, 2. Mev Jan Swanepoel, 3. C Smith, 4. Mev C Smith, 5. Ma M W Rauch, 6. David Smith, 7. Anna Maria Gertruida Henning (gebore Smith) eggenote van CRJ Henning, 8. Dr JH Rauch, 9. HJS Rauch, 10. Rachel Susanna Elizabeth Henning (e1), 11. J Smith, 12. Christiaan Rudolf Henning (e4), 13. Rachie Smith, 14. Hendrik Johannes Henning (e3), 15. Michiel Wilhelm Henning (e5), 16. Hendrik van der Merwe, 17. Willem van der Merwe
Beskou lys van mense op foto


Die kinders van b1.c6.d14. Christiaan Rudolf Jacobus Henning * 12-4-1859 en Anna Maria Gertruida (gebore Smith). Voor: Lourens Jacobus * 9-3-1897 (e6); Hendrik Johannes * 1-5-1891 (e3). Agter: Johannes Stephanus * 7-1-1890 (e2); Rachel Susanna Elizabeth * 12-6-1888 (e1); Christiaan Rudolph * 6-9-1892 (e4); Michiel Wilhelm * 27-10-1894 (e5)
Beskou lys van mense op foto


16 Julie 1918, die troudag van b1.c6.d14.e1. Rachel Susanna Elizabeth Henning * 12-6-1888 en Nicholas Albertus Jansen van Rensburg. Herkenbaar op die foto: 1. Christiaan Rudolph Henning * 6-9-1892 (e4); 2. Lourens Jacobus Henning * 9-3-1897 (e6); 3. Hendrik Johannes Henning * 1-5-1891 (e3); 4. Johannes Stephanus Henning * 7-1-1890 (e2); 5. Nicholas Albertus Jansen van Rensburg, die bruidegom; 6. Hendrik van der Merwe (‘n neef); 7. Rachel Susanna Elizabeth Henning, die bruid; 8. Anna Maria Gertruida Henning (gebore Smith) moeder van die bruid; 9. Christiaan Rudolph Jacobus Henning * 12-4-1859 (b1.c6.d14.) die bruid se vader; 10. Christiaan Frederik van der Merwe (getroud met Rachel Martjie Aletta Smith, suster van die bruid se moeder) en 11. Rachel Martjie Aletta van der Merwe (gebore Smith)
Beskou lys van mense op foto