Johannes Stephanus Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b1.c6.d14.e2.
Voorname  Johannes Stephanus
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Christiaan Rudolf Jacobus Henning
Moeder  Anna Maria Gertruida Smith
# ste kind van vader  2
Noemnaam  Johannes Stephanus
Geboortedatum  1890-1-7
Geboorteplek  Denemarken, Rouxville
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1969-8-4
Sterfplek  Louis Trichardt
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Beatrice Cawood Smith  1929-7-20  Middelburg, Tvl   
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Rudolph Arthur Henning Manlik  Beatrice Cawood Smith    1932-8-11
2 Johannes Stephanus Henning Manlik  Beatrice Cawood Smith  1934-2-16  
3 Arthur Smith Henning Manlik  Beatrice Cawood Smith  1937-2-14  2014-7-21
4 Pieter Bernhard Henning Manlik  Beatrice Cawood Smith  1940-5-5  2020-11-28
Geskiedenis
Hy is opgelei te Rouxville Openbare skool en te Jongens Hoërskool, Paarl. Gedurende 1912 trek hy saam met sy ouers na die Transvaal en hulle gaan boer op die plaas Sweetwaters, distrik Soutpansberg. Gedurende 1913 word hy 'n offisier van die Unie Verdedigingsmag. Hy mobiliseer lede van die Verdedigingsmag in Soutpansberg vir vredestydse oefeninge gedurende 1914. Hy bedank as offisier van die Verdedigingsmag toe die Rebellie uitbreek. Genl. Smuts, destydse Minister van Verdediging, weier om sy bedanking te aanvaar. Hy moes in Desember 1914, na drie maande eensame opsluiting, vir hoogverraad tereggestel word, omdat hy geweier het om teen rebelle uit te trek. Hierdie vonnis is egter ter syde gestel. Hy was voorsitter van die Distriksraad van die Nasionale Party vir die kiesafdeling Zoutpansberg. Hy is die eerste boer wat volbloed friese na Zoutpansberg ingevoer het. Hy was vir jare lank sekretaris en voorsitter van die Zoutpansberg Boere Romery Bpk.
Voorgeslagte
/¯¯ Johannes Gerhardus Henning
/¯¯ Johannes Stephanus Henning
\__ Martha Magdalena Nienaber
/¯¯ Christiaan Rudolf Jacobus Henning
/¯¯ Johan Andries Botha
\__ Maria Catharina Fredrika Botha
\__ {vmmName}
Johannes Stephanus Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Hendrik Johannes Smith
\__ {mvmName}
\__ Anna Maria Gertruida Smith
/¯¯ {mmvName}
\__ Rachel Susanna Elizabeth Odendaal
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Johannes Stephanus Henning a2.b1.c6.d14.e2.
    Rudolph Arthur Henning  a2.b1.c6.d14.e2.f1.
    Johannes Stephanus Henning  a2.b1.c6.d14.e2.f2.
        Lynette Ann Henning  a2.b1.c6.d14.e2.f2.g1.
        Brenda Beatrice Henning  a2.b1.c6.d14.e2.f2.g2.
        Sonja Henning  a2.b1.c6.d14.e2.f2.g3.
        Michael John Henning  a2.b1.c6.d14.e2.f2.g4.
    Arthur Smith Henning  a2.b1.c6.d14.e2.f3.
        Carl Arthur Henning  a2.b1.c6.d14.e2.f3.g1.
        Rocco Johannes Henning  a2.b1.c6.d14.e2.f3.g2.
        Sanchia Lee Henning  a2.b1.c6.d14.e2.f3.g3.
        Nicola Robin Henning  a2.b1.c6.d14.e2.f3.g4.
    Pieter Bernhard Henning  a2.b1.c6.d14.e2.f4.
        Liezl Anne Henning  a2.b1.c6.d14.e2.f4.g1.
        Greig Rudolf Henning  a2.b1.c6.d14.e2.f4.g2.
        Bronwyn Ilse Henning  a2.b1.c6.d14.e2.f4.g3.
Fotos

Die kinders van b1.c6.d14. Christiaan Rudolf Jacobus Henning * 12-4-1859 en Anna Maria Gertruida (gebore Smith). Voor: Lourens Jacobus * 9-3-1897 (e6); Hendrik Johannes * 1-5-1891 (e3). Agter: Johannes Stephanus * 7-1-1890 (e2); Rachel Susanna Elizabeth * 12-6-1888 (e1); Christiaan Rudolph * 6-9-1892 (e4); Michiel Wilhelm * 27-10-1894 (e5)
Beskou lys van mense op foto


b1.c6.d14.e2. Johannes Stephanus Henning * 7-1-1890
Beskou lys van mense op foto


16 Julie 1918, die troudag van b1.c6.d14.e1. Rachel Susanna Elizabeth Henning * 12-6-1888 en Nicholas Albertus Jansen van Rensburg. Herkenbaar op die foto: 1. Christiaan Rudolph Henning * 6-9-1892 (e4); 2. Lourens Jacobus Henning * 9-3-1897 (e6); 3. Hendrik Johannes Henning * 1-5-1891 (e3); 4. Johannes Stephanus Henning * 7-1-1890 (e2); 5. Nicholas Albertus Jansen van Rensburg, die bruidegom; 6. Hendrik van der Merwe (‘n neef); 7. Rachel Susanna Elizabeth Henning, die bruid; 8. Anna Maria Gertruida Henning (gebore Smith) moeder van die bruid; 9. Christiaan Rudolph Jacobus Henning * 12-4-1859 (b1.c6.d14.) die bruid se vader; 10. Christiaan Frederik van der Merwe (getroud met Rachel Martjie Aletta Smith, suster van die bruid se moeder) en 11. Rachel Martjie Aletta van der Merwe (gebore Smith)
Beskou lys van mense op foto