Jolette Delene Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b1.c6.d3.e11.f3.g1.h2.
Voorname  Jolette Delene
Van  Henning
Geslag  Vroulik
Vader  Cornelius Belthaser Henning
Moeder  Bernice Anette Geringer
# ste kind van vader  2
Noemnaam  Jolette
Geboortedatum  1977-12-19
Geboorteplek  Pretoria
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  
Sterfplek  
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Ettienne Van Vuuren  2003-4-7  VSA   
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Leah Bernice Van Vuuren Vroulik  Ettienne Van Vuuren  2015-2-10  
Geskiedenis
Sy skryf matriek aan die Hoërskool Waterkloof, Pretoria en hulle verhuis kort hierna na die VSA. Sy verwerf 'n graad in Grafiese Kuns aan die Universiteit van Tampa, Summa Cum Laude (dit is die hoogste graad van onderskeiding in die VSA). Sy werk vir 'n paar jaar by 'n advertensie firma en het toe haar eie besigheid begin wat werk aan die grafiese aspekte van groot firmas se webwerwe.
Voorgeslagte
/¯¯ Cornelis Belsazar Henning
/¯¯ Francois De La Rey Henning
\__ Susanna Francina Fouche
/¯¯ Cornelius Belthaser Henning
/¯¯ {vmvName}
\__ Aletta Elizabeth Van Der Walt
\__ {vmmName}
Jolette Delene Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Bernice Anette Geringer
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Jolette Delene Henning a2.b1.c6.d3.e11.f3.g1.h2.
    Leah Bernice Van Vuuren  
Fotos

Saamgestelde foto: Links bo: b1.c6.d3.e11.f3.g1. Cornelius Belthaser Henning * 9-4-1944 en sy vrou Bernice Anette (gebore Geringer) * 10-1-1945; Regs: Reyco Henning (h1) * 13-9-1975 en sy vrou Cara Elizabeth Cartwright.Onder: Jolette Delene van Vuuren (gebore Henning)(h2) * 19-12-1977 en haar man Ettienne van Vuuren; Middel Anél Henning (h3) * 4-6-1980 en regs: Jason Neels Henning (h1.i1.) * 26-7-2007. Hierdie familie woon in die VSA.
Beskou lys van mense op foto


b1.c6.d3.e11.f3.g1.h2. Jolette Delene van Vuuren (gebore Henning) * 19-12-1977
Beskou lys van mense op foto