Saamgestelde foto: Links bo: b1.c6.d3.e11.f3.g1. Cornelius Belthaser Henning * 9-4-1944 en sy vrou Bernice Anette (gebore Geringer) * 10-1-1945; Regs: Reyco Henning (h1) * 13-9-1975 en sy vrou Cara Elizabeth Cartwright.Onder: Jolette Delene van Vuuren (gebore Henning)(h2) * 19-12-1977 en haar man Ettienne van Vuuren; Middel Anél Henning (h3) * 4-6-1980 en regs: Jason Neels Henning (h1.i1.) * 26-7-2007. Hierdie familie woon in die VSA.
Beskou lys van mense op foto
Anél Henning
Bernice Anette Geringer
C E Cartwright
Cornelius Belthaser Henning
Ettienne Van Vuuren
Jason Neels Henning
Jolette Delene Henning
Reyco Henning
b1.c6.d3.e11.e3.g1.h1. Reyco Henning * 13-9-1975 en sy ouers, Neels- en Bernice Henning met sy gradeplegtigheid waar hy 'n BSc graad (Fisika en Wiskunde )(Magna Cum Laude) aan die Universiteit van Denver, Colorado in die VSA verwerf het
Beskou lys van mense op foto
Bernice Anette Geringer
Cornelius Belthaser Henning
Reyco Henning
b1.c6.d3.e11.f3.g1.h3. Anél Henning * 4-6-1980 en haar ma, Bernice by haar gradeplegtigheid by die Maryland Institute College of Art, VSA
Beskou lys van mense op foto
Anél Henning
Bernice Anette Geringer
|