Reyco Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b1.c6.d3.e11.f3.g1.h1. |
Voorname |
|
Reyco |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Cornelius Belthaser Henning |
Moeder |
|
Bernice Anette Geringer |
# ste kind van vader |
|
1 |
Noemnaam |
|
Reyco |
Geboortedatum |
|
1975-9-13 |
Geboorteplek |
|
Pretoria |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
|
Sterfplek |
|
|
|
Huwelike |
No. |
Naam |
Datum |
Plek |
Nota |
1 |
C E Cartwright |
2001-6-30 |
Durham, North Carolina |
|
|
|
Geskiedenis |
Hy skryf matriek aan die Hoërskool Waterkloof, Pretoria, met ses onderskeidings. Hy skryf die Amerikaanse universiteits-toelatingstoets (die sogenaamde SAT toetse wat elke jaar wêreldwyd by Amerikaanse Ambasades afgelê word) en is geplaas in die top 1% van kandidate wêreldwyd. As gevolg hiervan het hy 'n beurs gekry om te studeer aan die Universiteit van Denver in Colorado, waar hy sy BS graad in Fisika en Wiskunde slaag (Magna Cum Laude). Hy het toe 'n beurs gekry vir Doktorale studies aan die Massachusets Instituut van Tegnologie (MIT). Na hy sy Doktorsgraad in Fisika behaal het, het hy vir 'n tyd lank navorsing gedoen in die veld van sub-atomiese partikels (neutrinos) en werk nou as Professor van Fisika aan die "University of North Carolina". Tydens sy studies aan die MIT het hy kontak gehad met die Amerikaanse ruimteprogram, omdat hy gewerk het aan een van die eksperimente wat NASA moes vervoer na die Internasionale Ruimtestasie. Hy en sy gesin woon te Durham, North Carolina
|
|