C E Cartwright | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Voorgeslagte | Nageslagte | Foto(s) | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
Voorgeslagte | ||||
---|---|---|---|---|
|
Nageslagte | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
|
Fotos | |||
---|---|---|---|
Saamgestelde foto: Links bo: b1.c6.d3.e11.f3.g1. Cornelius Belthaser Henning * 9-4-1944 en sy vrou Bernice Anette (gebore Geringer) * 10-1-1945; Regs: Reyco Henning (h1) * 13-9-1975 en sy vrou Cara Elizabeth Cartwright.Onder: Jolette Delene van Vuuren (gebore Henning)(h2) * 19-12-1977 en haar man Ettienne van Vuuren; Middel Anél Henning (h3) * 4-6-1980 en regs: Jason Neels Henning (h1.i1.) * 26-7-2007. Hierdie familie woon in die VSA. Beskou lys van mense op foto
Cara Elizabeth Cartright (of Cara Cartright Henning soos sy haar naam wettig verander het na haar huwelik met b1.c6.d3.e11.f3.g1.h1. Reyco Henning * 13-9-1975) en hulle eerste kind, Jason Neels Henning * 26-7-2007. Jason is skynbaar die eerste van die Johannes Gerhardus tak Hennings wat as 'n Amerikaanse burger gebore is Beskou lys van mense op foto
A107. Cara Henning (gebore Cartwright), vrou van b1.c6.d3.e11.f3.g1.h1. Reyco Henning *13-9-1975 en hul dogtertjie, Allison Susan *17-10-2010 Beskou lys van mense op foto |