Jan Louis Henning (*1903, †1970)
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b5.c2.d13.e1.f3.
Voorname  Jan Louis
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Pieter Hendrik Henning
Moeder  Jacoba Dalina Hendrika Venter
# ste kind van vader  3
Noemnaam  Jan Louis
Geboortedatum  1903-4-27
Geboorteplek  Ventersdorp
Doopdatum  1903-12-13
Doopplek  Geref K Potchefstroom
Sterfdatum  1970-5-31
Sterfplek  Springs
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Wilhelmina Jacoba Vermeulen    Krugersdorp   
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Pieter Hendrik Henning Manlik  Wilhelmina Jacoba Vermeulen  1929-8-21  1990-1-13
2 Anna Elizabeth Henning Vroulik  Wilhelmina Jacoba Vermeulen  1931-11-21  
3 Jacoba Dalina Hendrika Henning Vroulik  Wilhelmina Jacoba Vermeulen  1934-2-25  
4 Michael Johannes Henning Manlik  Wilhelmina Jacoba Vermeulen  1942-12-19  
Geskiedenis
Jan Louis het in die na-oorlog jare in redelike armoede grootgeword - veral omdat sy vader oorlede is toe hy slegs vyf jaar oud was. Sy moeder trou weer met 'n Pretorius en Jan Louis groei onder sy stiefpa se van op . Dit was eers toe hy skooltoe gegaan het dat hy sy eie van weer begin gebruik het. Hy het aanvanklik gesê dat sy van Henningse is. 'n Nuwe onderwyser - skynbaar ook 'n Henning - het hom 'n deftige pak slae gegee en hom toe reggehelp. Hy is in St 4 uit die skool gehaal om beeste op te pas. Volgens oorlewering was hy redelik skrander. Met verloop van tyd het hy as mynwerker in die goudmyne gaan werk, waar hy teen 1940 tekens van myntering begin toon het. Hy het opgehou werk en gaan boer. Later begin hy weer as portier werk by die Provinsiale Administrasie. Hy sterf aan kanker.
Voorgeslagte van Jan Louis Henning (*1903, †1970)
Generasies 2 3 4 5 6
/¯¯ Pieter Hendrik Henning (*1740, †1823)
/¯¯ Jacobus Cornelis Henning (*1782, †1838)
\__ Elizabeth Catharina Engelbrecht (*1753, †1845)
/¯¯ Pieter Hendrik Henning (*1804, †1896)
/¯¯ Jan Andries Muller (*1729)
\__ Cornelia Johanna Muller (*1783, †1839)
/¯¯ Pieter Jacobus Henning (*1852, †1904)
/¯¯ Pieter Frederik De Bruyn (*1799)
\__ Aletta Catharina Martha De Bruyn (*1819, †1885)
\__ Phillipina Maria Charlotte Schutte
/¯¯ Pieter Hendrik Henning (*1881, †1908)
\__ Philipina Maria Charlotte Venter (*1854)
 Jan Louis Henning (*1903, †1970)
\__ Jacoba Dalina Hendrika Venter (*1878)
Nageslagte van Jan Louis Henning (*1903, †1970)
Jan Louis Henning (*1903, †1970) a2.b5.c2.d13.e1.f3.
    Pieter Hendrik Henning (*1929, †1990)  a2.b5.c2.d13.e1.f3.g1.
        Pieter Hendrik Henning (*1955)  a2.b5.c2.d13.e1.f3.g1.h1.
        Ignatius Wilhelm Henning (*1956, †2017)  a2.b5.c2.d13.e1.f3.g1.h2.
        Jan Louis Henning (*1958)  a2.b5.c2.d13.e1.f3.g1.h3.
        Ockert Jacobus Henning (*1960)  a2.b5.c2.d13.e1.f3.g1.h4.
    Anna Elizabeth Henning (*1931)  a2.b5.c2.d13.e1.f3.g2.
    Jacoba Dalina Hendrika Henning (*1934)  a2.b5.c2.d13.e1.f3.g3.
    Michael Johannes Henning (*1942)  a2.b5.c2.d13.e1.f3.g4.
        Michael Johannes Henning (*1965)  a2.b5.c2.d13.e1.f3.g4.h1.
        Hendrik Johannes Henning (*1967)  a2.b5.c2.d13.e1.f3.g4.h2.
        Johanna Catharina Henning (*1973)  a2.b5.c2.d13.e1.f3.g4.h3.
Fotos

a2.b5.c2.d13.e1.f3. Jan Louis Henning *27-4-1903, sy vrou, Wilhelmina Jacoba (gebore Vermeulen) *1-9-1903 (middel agter) en drie van hulle kinders: Pieter Hendrik *21-8-1929 (regs agter), Jacoba Dalina Hendrika *25-2-1934 (links agter) en Michael Johannes *19-12-1942 (regs voor)
Beskou lys van mense op foto