Jan Louis Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b5.c2.d13.e1.f3.g1.h3.
Voorname  Jan Louis
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Pieter Hendrik Henning
Moeder  Maria Christina Elizabeth Olivier
# ste kind van vader  3
Noemnaam  Jan Louis
Geboortedatum  1958-12-15
Geboorteplek  Krugersdorp
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  
Sterfplek  
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Christina Hendrina Roodt  1982-12-17  Pretoria   
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Merissa Henning Vroulik  Christina Hendrina Roodt  1989-9-16  
2 Janneke Henning Vroulik  Christina Hendrina Roodt  1991-1-24  
3 Jan Louis Henning Manlik  Christina Hendrina Roodt  1992-5-7  
Geskiedenis
Jan Louis kwalifiseer gedurende 1983 as ‘n geneesheer.

Gedurende die eerste jare van sy beroep het Jan Louis gereeld gehoor van kollegas wat in Kanada gaan werk het. Hulle stories was interessant en het gepraat van ’n wêreld wat hy nie geken het nie.

In 1990 begin hy spesialiseer in Ortopedie. Teen die einde van sy termyn as Kliniese Assistent het hy begin kyk na sy opsies as hy as ‘n spesialis gekwalifiseer het. Hy het gehoor van ’n goeie vriend wat in Kanada in praktyk was en het die idee begin ondersoek om ook Kanada toe te gaan vir ’n twee jaar tydperk met die plan om dan terug te keer na Suid Afrika.

Deur ’n interessante toeval het hy sy vriend se kontak-inligting in die hande gekry. Hy het toe juis gesoek na iemand om saam met hom in praktyk te gaan. Alles het in plek geval en in Januarie 1996 het hy by sy vriend aangesluit in hulle praktyk in Yorkton, Saskatchewan. Hulle het vyf jaar saam in die praktyk gewerk voordat Jan Louis verskuif het na Owen Sound in Ontario waar hy die afgelope twintig jaar praktiseer.

Sedertdien woon Jan Louis en sy gesin in Kanada.






Voorgeslagte
/¯¯ Pieter Hendrik Henning
/¯¯ Jan Louis Henning
\__ Jacoba Dalina Hendrika Venter
/¯¯ Pieter Hendrik Henning
/¯¯ {vmvName}
\__ Wilhelmina Jacoba Vermeulen
\__ {vmmName}
Jan Louis Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Maria Christina Elizabeth Olivier
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Jan Louis Henning a2.b5.c2.d13.e1.f3.g1.h3.
    Merissa Henning  a2.b5.c2.d13.e1.f3.g1.h3.i1.
        Juliet Alida Pyke  
        Natalie Adeline Pyke  
    Janneke Henning  a2.b5.c2.d13.e1.f3.g1.h3.i2.
    Jan Louis Henning  a2.b5.c2.d13.e1.f3.g1.h3.i3.
Fotos

a2.b5.c2.d13.e1.f3.g1 Pieter Hendrik Henning *21-8-1929, sy vrou, Maria Christina Elizabeth (gebore Olivier) *6-12-1926 en hul vier seuns van links na regs: Jan Louis *15-12-1958, Ockert Jacobus *26-6-1960, Pieter Hendrik *2-4-1955 en Ignatius Wilhelm *14-7-1956
Beskou lys van mense op foto


a2.b5.c2.d13.e1.f3.g1.h3. Jan Louis Henning *15-12-1958 (middel), sy vrou, Christina Hendrina (gebore Roodt) *7-5-1959 (tweede van links) en hul drie kinders: Janneke *24-1-1929 (links), Merissa *16-9-1989 en Jan Louis *7-5-1992
Beskou lys van mense op foto