Hy en sy eggenote boer op die plaas Elandskuil, distrik Potchefstroom. Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 word hy deur die Britse magte krygsgevangene geneem en te St Helena aangehou
Voorgeslagte van Pieter Jacobus Henning (*1852, †1904)