Jan Hendrik Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b5.c1.d3.e9. |
Voorname |
|
Jan Hendrik |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Joseph Johannes Philippus Henning |
Moeder |
|
Anna Cecilia Nienaber |
# ste kind van vader |
|
9 |
Noemnaam |
|
Jan Hendrik |
Geboortedatum |
|
1869-5-15 |
Geboorteplek |
|
Mooifontein Colesberg |
Doopdatum |
|
1870-1-7 |
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
1956-7-3 |
Sterfplek |
|
Springfontein |
|
|
|
Geskiedenis |
Tydens die Tweede Vryheidsoorlog 1899 -1902 woon hy op die plaas Vaalbank in die Bethulie distrik. Hy dien in die Wepener Kommando. Na die geveg in die Brandwaterkom by Witsieshoek, naby Fouriesburg, word hy op 30 Julie 1900 saam met Genl Prinsloo en 4 000 burgers, waaronder verskeie van sy broers, deur die Britse magte krygsgevangene geneem en te Ceylon aangehou.
|
|